Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rolf H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pringle Bay Home: A Pearl in the Overstrand Region. My wife and I spent 3 months from early January to early April 2024 at Pringle Bay Home for the winter. It is an exceptional, amazing house and location. The house is clean, modern, fully equipped, and there is nothing we have missed during our 3-month stay. The view from the house is spectacular, overlooking False Bay and Table Mountain. The owner is extremely helpful, easy to reach, and always prompt in his response to any questions. We truly enjoyed our stay and have already booked again for approximately 3 months in 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie geniet. Kort 'n stofsuier. Alles was soos verwag. Baie geniet en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dalme M
Kort verblyf
4.8
Sep 2022

Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek saam met ons studentekinders. Die huis is pragtig, baie netjies en skoon, en bied alles wat mens se verblyf gerieflik maak. Ons het ure verwyl op die stoep met sy pragtige see- en berguitsig, en heerlik gebraai en gekuier. Ek sal hierdie rustige plekkie enige tyd aanbeveel vir 'n lekker recharge-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alheit
Pringle Bay Home
Dankie Dalme vir die mooi woorde en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Groete Alheit

Elme R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2021

Pragtige plek waar jy rus vir jou siel kry. Ons het 'n heerlike langnaweek gehad by die pragplek. Die binneversiering is besonders en daar is alles wat jy nodig het om weg te breek van jou roetine, en net te rus. Die see-uitsig is mooier as op die foto's en jy kan lekker privaat kuier op die stoep. Ons sal beslis weer en weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alheit
Pringle Bay Home
Dankie vir jou positiewe terugvoering Elme. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Groete Alheit

Isabel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

'n Stukkie hemel op aarde in die natuur. Wat 'n ongelooflike verrassing toe ons by Pringle Bay Home aangekom het. Behalwe vir die asemrowende uitsig, wat 'n plesier dat die eienaars bereid is om so 'n mooi plek te deel met ander. Binnekant is die huis met soveel smaak versier en dit was net "awesome" om dit te beleef. Vir natuur liefhebbers 'n absolute moet om te besoek. Dis pragtig, luuks en stil sodat 'n mens restorasie vir gees, siel en liggaam kan kry. Net eenvoudig fantasties dat mense bereid is om so 'n paradys met gaste te deel. Dit was ons lekkerste en mooiste verblyf in die Overberg en ons besoek die area al vir meer as tien jaar. Ek sal die plek vir toekomstige gaste in elke opsig enige tyd kan aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alheit
Pringle Bay Home
Thank you for the wonderful review and for looking after the house. All the best and hope to see you soon. Regards Alheit

Maralene S
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

Pragtige huis en omgewing - lekker gechill. Pragtige huis, volledig toegerus, mooiste muurbehangsels en daar is 'n kaggel (wat ongelukkig bietjie rook veroorsaak in die boonste kamer). Ek het die eienaar versoek om meer komberse uit te sit, boonste kamer baie koud gewees. Lieflike uitsig op en by die see. Lekker huis om net te gaan chill en rustig te wees. Eienaar/agent kan dalk net self plan maak om die vullis na die tyd te verwyder - ek dink nie dit moet van die persoon wat betaal om daar te bly, verwag word om dit na die vullishoop te ry nie. Verder het ek geen klagtes nie en sal definitief wil terugkeer na die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alheit
Pringle Bay Home
Dankie vir julle positiewe terugvoer oor die Pringle Bay Home, ons het reeds julle voorstelle en veranderinge in plek gesit. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom!

Peter C
Kort verblyf
5.0
Nov 2016

'n Beeldskone plek wat ek altyd in my hart sal dra. Fotos kan eintlik nie die volle prag en towerkrag van Pringle Bay Home oordra nie. Ek het wêreldwyd gereis en daar is net iets uiters besonders hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alheit
Pringle Bay Home
Thank you Peter for staying with us and being such a wonderful guest. I must say the house was left in a pristine condition. Thank you very much! Enjoy the rest of your journey and hope to see you back soon! Alheit

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alheit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Gull-straat 1, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18557c3f3873cf2720550c8d32ec953925bcf90a42676630c8769091d8f8e895f314bf9356b47c067f4de1fe9d8946ce154c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 1 Gull Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -34.348798419497 18.816885524606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang