Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinia on Peak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prinia on Peak is 'n bekoorlike tuinwoonstel in die kusdorpie Pringlebaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die eienaar woon bo in die woonstel met 'n privaat ingang. Die eiendom is binne maklike bereik van die see.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die ruim leefarea maak oop op 'n onderdakdek met 'n ingeboude braai, wat lei na 'n omheinde privaat tuin wat omring word deur natuurlike fynbos met 'n patio en 'n buitestort.

Gratis WiFi en 'n omskakelaar is beskikbaar vir gaste. Die omskakelaar verseker dat gaste glad nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Prinia on Peak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prinia on Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeccff29b39419ab403fa0d921d3144df898c9618fe09265e68adaf2418f5afe7608af5c11a0300b5a62f8c1b574b459b950c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 41 Peak Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.351505169496 18.828009955264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang