Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinia on Peak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prinia on Peak is 'n bekoorlike woonstel in die kusdorpie, Pringlebaai en bied gerieflike, ruim selfsorgverblyf. Die eienaar woon op die boonste verdieping in die woonstel met 'n privaat ingang. Die eiendom is naby die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die gedeelde badkamer.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die ruim leefarea lei na 'n beskutte dek met 'n ingeboude braai en die privaat tuin omring deur natuurlike fynbos met 'n stoep en 'n buitestort.

Gratis WiFi en 'n omsetter is beskikbaar. Die omsetter verseker dat gaste glad nie deur beurtkrag geraak word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Pieter H
5.0
Goeie wegbreek vir 'n broer en susters. Baie goeie tyd gehad .
Jun 2024
Myrtle V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende wegbreek uit stads gewoel. Prinia on Peak was heerlik rustig met fantastiese uitsig op die berge. Verblyf was netjies met alles wat ons n...
Sien meer
Feb 2024
Su-anne V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect getaway from the hustle and bustle. Easy and quick travel distance to CT. Warm and welcoming. Our host really went the extra mi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Ingrid M
Saam met lewensmaat
5.0
Salige verblyf in 'n pragtige omgewing. Prinia on Peak is 'n ideale blyplek vir die wat op soek is na rustigheid in 'n beeldskone omgewing. Die woonee...
Sien meer
Aug 2023
Colleen A
Saam met vriende
5.0
Perfect getaway. Tip top accommodation, well thought out design. Loved our weekend stay. Great hosts, made us feel at home. Tea, coffe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prinia on Peak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeccff29b39419ab403fa0d921d3144df898c9618fe09265e68adaf2418f5afe7608af5c11a0300b5a62f8c1b574b459b950c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 41 Peak Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.351505169496 18.828009955264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang