Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prior Grange Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Matthew O
1 nag
5.0
Des 2024

Spot on. A lovely spot. Efficient, well located, wonderful hosts. Spotless and very family oriented. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great find. We will return. Prior Grange is a special place steeped in history, both of the Boer War and cricket. It is a wonderful stop-off, just off the N1. Blackie, Sheryl and Stephen are wonderful hosts. This working farm deserves more than 1 night because there is much to do and see on the farm. It is the perfect place for singles, couples and families. Everyone is made welcome. The cottages and facilities are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tandy C
1 nag
5.0
Nov 2024

A slice of heaven on earth. It was a wonderful experience. The cottage I stayed in was the most tastefully decorated and comfortable cottage I have ever stayed in, and I travel a lot. Everything was perfect: the food, the company, the views, the pub, even the shopping experience. Simply a tiny piece of heaven on earth. I hope to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Prior Grange Guest Farm
Thank you for the kind words, Tandy! Hope to see you soon. We enjoyed having you.

Ryk J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die beste, hoogs aanbeveel. Heerlike verblyf, pragtige eienaars, aandete en kroegkuier uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Prior Grange Guest Farm
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Renette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Defnitief die moeite werd, sal weer daar bly. Ons het so lekker gebly. Dit was heerlik om ons bene te rek, en kon lekker rondstap op die plaas. Het so veilig gevoel, en het 'n heerlike aandete gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheryl
Prior Grange Guest Farm
Dankie. Hoop om julle weer te sien.

San-marie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Wonderlike plek om te oornag. Sheryl is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Heerlikste ete geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimitra W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige plaas atmosfeer met ongelooflike geriewe. Alles was puik! Bitter koue verdryf met gasverwarmer in sitarea, paneelverwarmer in slaaparea, elektriese kombers op bed, stralingsverhitter in badkamer, en laastens twee warmwatersakke! Puik etes bedien in die cottage op 'n warm skinkbord in die vertrek. Rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer by Prior Grange oornag. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis was goed ingerig en skoon. Ons is welkom ontvang deur die eienaar en het die stilte baie geniet. Die kaggel was 'n bonus teen die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip F
1 nag
5.0
Aug 2024

Absoluut briljant. Absoluut briljant. Wens ek kon 'n paar dae langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus en vrede, sagte bed, lekker kos. Ons bly altyd lekker by Prior Grange. Sheryl en Blackie ontvang jou altyd soos ou vriende. Die kamer is altyd skoon en gerieflik ingerig. Blackie se kroeg-uurtjie is altyd gesellig en insiggewend, en die aandete legendaries lekker. 'n Instelling vir gereelde gaste, 'n MOET vir nuwe gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9bada18e2e1325321a613383e60559d42b61fa5e6f3aee1b3509e95d7310ea4d9e43454da11c4733fa671be34ec7e1ea6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Prior Grange Farm Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.313318584507 25.690587531283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang