Prior Grange Guest Farm
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas is al van 1854 in die familie en is 'n Merinoplaas.
Dié selfsorgkothuise is in die tuin en het elkeen 'n kombuis, sitkamer, eetarea en 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kothuis het oonde en stowe. Prior Grange het appelboorde en appels kan hier in seisoen gekoop word. Vars appelsap of appelsider is ook beskikbaar.
Geniet die swembad op warm dae, verken die voëls of besoek die Anglo-Boereoorlog-blokhuis op die plaas. Begeleide staptoere en Anglo-Boereoorlog-staproetes kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Prior Grange Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Prior Grange Plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang