Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Private Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 125 resensies vir Private Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alta K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta K

Baie netjies!

Baie lekker en rustig!

Marina R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Heerlik! Voel soos die huis!

Ons is ontmoet en so gasvry ontvang! Die plekkie is lieflik ingerig en ons het heerlik gebly! Ek kan dit aanbeveel veral vir kontrakteurs wat in die area werk!

Private Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Private Apartments
Jc M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M

Well kept, great location, wonderful service.

We always enjoy our stay at Private Apartments. It's 7km away from Menlyn Mall, the apartment is spotless and comfy. The landlord is extremely friendly, keeps us up to date with any issues and is prompt in handling any situation. I will always recommend booking with Private Apartments.

Private Apartments se terugvoer

Good Morning JC thank you so much for your review and kind words, we highly appreciate it and look forward on welcoming you again soon!

Kind regards

Private Apartments
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jc M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc M

Very clean, neat and everything needed for a quick stay.

Very spacious, everything in working order, clean sheets, quiet environment.

Marina A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina A

Oorslaap, tydens 'n besoek aan familie.

Dit was eerstens moeilik om antwoord te kry want niemand het die hekklokkie beantwoord nie, eers nadat ek gebel het. Ons kamer was nog nie gereed nie. Dit was netjies en skoon. 12 uur middernag was daar van die kamer langsaan 'n groot bohaai en lawaai. Ons het die volgende oggend uitgevind dis van die personeel wat so lawaai het. Daar was geen koffie of tee in ons kamer vir die volgende oggend nie. Op navraag het die persoon gesê sy het vergeet om dit in ons kamer te sit. Geen kragopwekker nie. Ek dink as mens 'n diens ordentlik wil lewer moet jy in SA bystandkrag hê. Sal dit nie aanbeveel nie.

Chris H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Quiet little place. Had all I needed for my stay.

The intercom button didn't work. I had to phone Private Apartments to enter. Not a big issue though.

Private Apartments se terugvoer

Thank you Chris, definitely one thing that needs attention. Hope you will visit us again. Kind regards,
Elaine

Private Apartments
Jack M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack M

If you can say now, can I go there? Without any hesitation, I will go now.

This was the best place I have gone to and very soon I will be there again.

Private Apartments se terugvoer

Wow Jack, thank you for your review. We always strive to do better. Always welcome to stay. Kind regards,
Elaine

Private Apartments
Marike K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K

Enkelpersoon wat vinnig slaapplek vir die aand nodig gehad het.

Baie vriendelike diens. Netjies, skoon en baie gerieflik!

Letonia A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letonia A

Very relaxing.

Quiet and peaceful neighborhood, friendly staff and a very neat and tidy accommodation.

Anton B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Lekker gebly, dankie.

Kan begin dink aan opgradeer. Stoele vuil, bedrakke trek uit muur. Melk, koffie en water in kamer sal verwelkom word deur reisigers. Dalk 'n bedlamp en stoel of 2 in kamer. Kan sien die plek word goed gebruik. Sien die asb. as positiewe kritiek. Baie dankie.

Private Apartments se terugvoer

Hi Anton, ons het sopas nuwe banke en beddens ingesit en 'n nuwe kombuis in die groot woonstel waar julle was. Stoele en lampies is volgende. Dankie dat jy laat weet oor die los bedrakkies, ons kyk onmiddelik daarna. Ons doen ons bes om so gou moontlik alles te opgradeer na Covid. Dankie vir jou positiewe kritiek.

Private Apartments
Willie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Dit was wonderlik om soveel vriendelikheid, ruimte en netheid teen 'n baie bekostigbare tarief te geniet.

Hulpvaardige personeel, ruim slaapvertrek, badkamer en kombuis goed toegerus en onberispelik skoon.

Private Apartments se terugvoer

Hallo Willie

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons dit wat ons doen, goed doen.

Kom kuier gerus weer.

Vriendelike Groete
Elaine

Private Apartments
Koenie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koenie V

Was daar net vir slaap en het gekry waarvoor ek bespreek het.

Tweede nag was daar ander gaste wat tot twee uur in oggend 'n steurnis was.

Coreen S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen S

Privaat, rustig en goeie area.

Goed geleë vanwaar jy enige area in die ooste kan besoek.

Private Apartments se terugvoer

Goeie dag Coreen,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons verwelkom jou graag weer by die Gastehuis.
Groete
Elaine

Private Apartments
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Natascha L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natascha L

Goed.

Sal net wel black out gordyne insit, en die yskas het baie geraas, dit nogal gepla as mens wil slaap aangesien dit als oopplan is. Maar vir 1 nag was dit ok.

Private Apartments se terugvoer

Hi Natascha
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons streef altyd daarna om ons plekkie so gerieflik as moontlik vir ons gaste te maak.
Jou voorstelle help ons om nader aan daardie doelwit te kom.
Ons waardeer dit opreg.

Private Apartments
Murray S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Murray S

Effens teleurgesteld.

Ontvangs swak, met geen kennis van ons bespreking by dame wat uiteindelik die hek oopgemaak het nie. Geen melding van steil trappe na die spesifieke kamer. Meubels oud en verwaarloos. Geen seep of room beskikbaar nie. Bed en beddegoed goeie kwaliteit, netjies, skoon en gemaklik. Verwarmer nie altyd beskikbaar soos op advertensie gemeld nie. Badkamer baie klein.

Christa O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christa O

Die eenheid was baie stowwerig - het na stof geruik.

Venster en gordyne was vuil en baie stowwerig. Dink hulle kan gerus koffie, tee, suiker en melk voorsien.

Marike J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike J

Vriendelik, veilig en netjies.

Ons het ons kuiertjie baie daar geniet. Ons was vriendelik gegroet, my kar was veilig agter 'n traliehek, en ons kamer was skoon en netjies. Dankie vir julle moeite met ons! Sal julle gou weer sien.

Karen A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Comfortable. Clean and cosy room.

Would stay at Private Apartments (balcony) again and again and again. Very clean, cosy and comfortable. So easy to relax after a long drive and attending a function in Pretoria. Thank you Janine.

Petro R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Sal dit aanbeveel, was skoon en netjies gewees. Alles is beskikbaar in die blyplek. Vriendelike personeel.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. WiFi werk goed en dis rustig in die nag, wanneer jy wil slaap.

Lynette E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette E

Ons het net oorgeslaap en die eenheid was baie geskik daarvoor.

Ons het egter die verwagting gehad dat die tarief melk en ook klein houers toiletware sou insluit. Gelukkig was daar nabygeleë winkels waar ons dit kon aankoop.

Elmien S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien S

Gerieflik.

Alles wat mens benodig is daar.

Natsi K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natsi K

The place was quite and clean.

It's a perfect place for family and friends.

Stefanie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie L

Pragtige, rustige, veilige en baie netjies en skoon plekkie. Diens was baie goed. Sal die plekke met groot gemoedsrus en graagte aanbeveel.

Ons het ons aand se verblyf terdee geniet en sal enige tyd weer daar oorslaap as ons in Pretoria moet wees.

Bianca B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Peaceful and clean. Very safe and definitely worth the stay again.

No noise from neighbors. Everyone respected each other's privacy. Management's hospitality was sublime.

Dave V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave V

Rustige en skoon oornagveblyf.

Was rêrig 'n goeie ervaring. Gaan definitief weer hier oornag sodra ons weer Pretoria toe moet gaan. Alles was netjies, skoon en op hulle plek. 'n Ware goeie belewenis en baie veilig.

Jacques J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Vriendelik, rustig en veilig.

Sien sterre.

Lucky K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky K

Only the 2 chairs or lay back chairs after swimming were not there.

Awesome place for day.

Private Apartments se terugvoer

Hi Lucky, so sorry about this. The lounger were in for repairs, but are back at the pool again now. Thank you for your business and your review.

Private Apartments
Delani M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delani M

Amazing.

The place is nice and clean. The customer service was very good.

Pendie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pendie V

Het voldoen in ons behoeftes.

Netjies, goed toegerus en vriendelike diens. Ek het 'n gesinskamer (op die grondvlak) bespreek en toe kry ek 'n balkon-gesinskamer (op die eerste vloer). Inligting oor trappe na apartments is nie duidelik op webblad nie. Die TV in Lover's Nest het nie gewerk nie maar dit was nie vir ons belangrik nie. Stort in balkon-gesinskamer het 'n nuwe cover vir afvoerpyp nodig.

Deon J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

I was very happy with the accommodation.

I recently stayed at Private Apartments. I will definitely stay there again in the future.

Dewald N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Baie gerieflik en lekker.

Dit was aangenaam en die lekker om by julle tuis te gaan. Dit is net die vriende wat saam met ons daar was het gesê hulle het nie warm water gehad die volgende oggend nie. Ons kla nie, wil dit net onder julle aandag bring dat julle dit miskien kan verbeter vir die toekoms. Verder was dit regtig baie aangenaam om by julle tuis te gaan. Baie dankie.

Tumiso M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumiso M

Nice place.

It was a great pleasure to stay there, neat and very close to R21 and N1 for convenient travelling.

Dewald N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Dit was uitstekend.

My vriende wat in kamer 2 gebly het, het gesê dat hulle nie die volgende oggend warm water gehad het nie, weet nie of julle miskien kan kyk daarna vir toekomstige kliënte nie. Weet nie of die geyser te klein is vir almal en of daar 'n problem iewers is nie. Maar verder was daar geen probleme. Baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar kom oornag. Puik plek. Baie dankie.

Leonie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Verblyf was heerlik. Mooi skoon en netjies. Vriendelike diens. Baie dankie.

Baie aangename diens. Plek was mooi netjies en baie lekker om in te bly.

Dwayne T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwayne T

Wonderlike, mooi, skoon en netjiese plek.

Gemaklike kamers, skoon, netjies en modern. Inklok was maklik met Duncan wat op die perseel is. Elke kamer kry 'n aparte stel sleutels. Mens kan kom en gaan na harte lus. Die plek is sentraal en of jy nou Centurion toe wil gaan of Hatfield mens is net mooi in die middel. Naby aan die N1 so om daar te kom, of plek tot plek te Uber is gerieflik.

Joachim W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joachim W

Gerieflik.

Gerieflik, netjies en sentraal.

Ria G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Altyd die beste.

Keer op keer goeie diens. Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.

Nthabiseng M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

It was great and I enjoyed the peaceful environment.

I truly enjoy staying at the private apartments. It is homely and the environment is peaceful.

Ria G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Altyd baie tevrede.

Kamers uiters gerieflik. Al 'n paar keer oorgebly. Definitief ons eerste keuse in Pretoria.

Happy M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy M

It's a very nice and quiet place.

See stars.

Fiona B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B

A peaceful night in a lovely area.

Thank you.

Joanne M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne M

Uitstekende verblyf met baie vriendelike en hulpvaardige Duncan wat ons ontvang met ons aankoms daar.

Omdat ekself Gasvryheidsbedryf as deel van Besigheidstudies onderrig het, is ek baie krities, maar ons was baie beïndruk met die plek. Ons het baie welkom gevoel toe ons baie vriendelik deur Duncan ontvang is. Dit is ons tweede besoek en ons was weereens aangenaam verras met die netjiese en ruim kamer. Die meubels is smaakvol, die koninggrootte-bed is baie gemaklik en die matras lekker ferm. Die TV en betrokke kanale plus Wi-Fi is al wat ons nodig het. Die WiFi-ontvangs is deurlopend goed, vinnig en die insleutelbesonderhede is op die yskasdeur aangebring. Sekuriteit is uitstekend en die parkering van voertuie is agter die staalskuifhekke. Die omgewing is ongelooflik stil en rustig. Geen vroegoggend stoornis deur motorverkeer nie. Dit is die ideale omgewing vir die mens wat stilte en rustigheid soek, weg van die stadsgewoel af. Tog is dit baie naby winkels en eetplekke. Baie goeie waarde vir geld. Ons het meer gekry as waarop ons gereken het. Baie beslis aan te beveel vir die persoon wat nie 'n arm en 'n been wil betaal nie. Ek oorweeg dit om aan die einde van die jaar weer daar te kom oorslaap vir 'n langer tyd as net een of twee nagte.

Solomon M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon M

Everything was up to standard.

See stars.

Cecilia E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia E

Rustig, skoon en bekostigbaar.

Ons het ons verblyf geniet. Dankie vir die vriendelikheid en behulpsaamheid Maria. Ons sal beslis in die toekoms weer daar bespreek.

Annanda N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annanda N

Baie netjies en skoon net jammer van bure se hond wat heelnag blaf.

Parkering bietjie moeilik met 'n groot Hilux bakkie. Alles skoon en baie netjies. Bed is heerlik groot en slaap baie lekker. Yskas en ketel maak verblyf baie gerieflik.Bure kan gerus iets aan blaffende hond doen, groot irritasie. Nogtans beveel ek dit aan.

Jurine V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurine V

Vir ons behoefte vir oornagslaap was dit voldoende.

Dankie vir die maklike manier om 'n plekkie te bespreek volgens jou smaak en weet dit is wat jy alles in Afrikaans en vriendelike SMS ontvang.

Dries J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dries J

Baie gemaklik en netjiese verblyf.

Baie dankie vir die lekker verblyf.

Japie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Stil, netjies en privaat.

My vrou was opgeneem in die hospitaal en moes dringend oornagplek kry. Ek het laat aangekom en die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van julle.

Andrè V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrè V

Baie rustige atmosfeer, en vriendelike ontvangs.

Plekkie is basies, selfsorg, oopplan-opset. Vertrek en fasiliteite nie baie uitspattig, maar nogtans wel netjies. Als wat nodig is vir selfsorg, maar die area is wel baie naby geleë by Elardus-besighede vir uiteet of om bestellings te plaas. Slaapgeriewe (bed en linne) is van baie goeie gehalte en baie netjies gewees. Kasdeure in bespreekte apartment kort nutsman se aandag. Dit lyk nie of algemene instandhouding, soos skewe kasdeure wat dadelik besoeker se aandag vang, raakgesien word nie. Nogtans is als wel bo gemiddeld, vir koste wat gehef word, en waarvan korting nog toegestaan was.

Pieter S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Billik.

Sien sterre.

Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D

Skoon en netjies.

Was baie lekker. Hul kan dalk net by die tafel 'n spieël sit vir grimeerdoeleindes. Seep en sjampoe kort.

Phyllis G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phyllis G

Baie gerieflik en huislik.

Ons het lekker gebly. Baie privaat en aangenaam.

Anthony C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C

Aangename verblyf, bietjie na aan die snelweg met gepaardgaande geraas.

Die basiese items wat 'n mens verwag is teenwoordig. Detail ontbreek! Melk, water, ens. sal help om die verblyf meer aangenaam te maak.

Hester F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester F

Baie lekker.

Die omgewing is baie stil en rustig en die dame wat ons ontvang het, is baie vriendelik.

Nthabiseng M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nthabiseng M

It was an awesome and peaceful environment.

It was great and my child enjoyed himself.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Frances C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frances C

Redelik.

Die kamers was netjies, maar na die tweede dag moes ons vra vir handdoeke. Die kinders het die swembad geniet. Alles was in werkende toestand, maar na die kragonderbreking het een kamer eers die volgende oggend krag gehad.

Mabel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mabel S

Was oukei.

Asblikke was nie skoon nie, in toilet en kombuis. Weereens bouwerke: gekap, krywaens met sement ens.

Johan Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Y

Maria was uitstekend.

As tuin- en braai-area area opgeknap word sal dit 'n groot verbetering wees. Asbakkie vol stompies voor ons deur het my baie afgesit, verder gee die plek goeie waarde vir geld.

Manqoba M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manqoba M

A home away from home.

The place caters for guests in its entirety. Swimming pool is ideal especially in the season of heatwaves.

Annie W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie W

Een fantastiese lekker naweek vir die boeke.

Ons familie is baie ingenome met Private Apartments en het heerlik saam gekuier. Die kamers het alle fasiliteite wat ons nodig gehad het en die kinders het veral die swembad geniet.

Nothando M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nothando M

Beautiful and cosy place. Enjoyed every moment.

Warm, lovely, clean place.

Brenda C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C

Aangenaam.

Maklik om te kry. Skoon, netjies en gerieflik met veilige parkering.

Harry S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Pretty and clean accommodation in pleasant surroundings.

They must please fix the broken toilet roll holder. A light above the mirror above basin is recommended.

Debbie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Dit was baie maklik om te kry, baie vriendelike diens en baie rustige en veilige omgewing.

Sien sterre.

Ansa N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa N

Uitmuntende diens, vanaf bespreking, aanwysings tot ons in warm huislike atmosfeer ontvang is. Well done!

Vir ons doel van ons besoek, was die ligging absoluut voldoende. Naby genoeg aan lughawe asook winkelsentrums en ons afspraak-venue. En tog was ons nie bewus van die gejaagdheid en geraas van stadsverkeer nie. Sal aan enige persoon wat self-catering gaan, Private Apartments aanbeveel. Well Done.

Retha P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P

Waarde vir geld, baie netjies.

Kan oornagverblyf sterk aanbeveel.

Martie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ons het Vrydagoggend vir Vrydagaand bespreek. Kon tot 19:00 die aand die deposito betaal, dit was seker 'n fout, maar toe ons daar kom, was hulle nie bewus van ons bespreking nie. Is toe in 'n ander eenheid geakkommodeer. Kon dus nie die eenheid wat oor die swembad uitkyk kry nie. Sou dit graag wou hê omdat dit maansverduistering was. Ek het die vorige resensies gelees en was bewus daarvan dat daar nie vars melk beskikbaar is nie, het ons eie saamgevat. Maar alles was verder lekker gewees en ek kan dit met vrymoedigheid vir enige iemand aanbeveel.

Betsaida V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsaida V

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly by Private Apartments - dit is net wat ons nodig gehad het na die lank beplan aan ons troue. Die kamers is baie netjies, privaat en gemaklik. Baie dankie vir die lekker bly - dit was kort maar ons sal vir seker weer terugkom.

Janes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes B

Lekker geslaap.

Ons het baie lekker geslaap.

Cathleen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen B

Uitstekend.

Ons was aangenaam verras met 'n netjiese veilige akkommodasie. Sal dit hoogs aanbeveel.

Ria G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Klein paradys in Pretoria.

Gerieflik en modern ingerig. Naby Menlyn Park. Beste waarde vir geld.

Annette V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Regtig vriendelik ontvang en baie tuis gevoel, al was ons net vir 1 aand daar.

Dit was mooi skoon en ons is vriendelik ontvang. Veilige parkering vir die voetuie en oor die algemeen het ons veilig gevoel. Daar was niks verkeerd nie en die foto is defnitief 'n ware weergawe van net soos dit huidiglik daar lyk. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ria G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Absoluut fantasties.

Die kamer was die koelste plek in verskriklike warm Pretoria. Die bed is definitief nie van hierdie planeet nie. As jy enigsins sukkel om te slaap is dit die bed om op te wees. Alles was definitief vir ons perfek.

Roelf F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf F

Baie netjies en strategies geleë.

Ons het verblyf nodig gehad vir slegs een nag, en ons moes 'n paar verskillende plekke besoek. Private Apartments was sentraal geleë vir al ons bestemmings, dus ideaal vir ons oornagverblyf. Janine was baie behulpsaam deurdat ons vroeër wou inboek, aangesien ons eerste uitstappie reeds om 12:00 sou begin. Duncan het ons gou-gou ingeburger en ons kon rustig gaan kuier met die wete dat alles reg is vir wanneer ons terugkeer. Die kamer en badkamer is ruim en gerieflik, en alles is in werkende toestand. Ons sal beslis weer van die geriewe gebruik maak en sal dit ook aan vriende en familie aanbeveel.

Mari M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Dit was baie lekker.

Beddegoed en bed was fantasties. Meer gekry as wat ek verwag het.

Maggie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Warm and welcoming.

It's really a good place to stay.

Leon O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Anngenaam en skoon.

Baie lekker gebly en alles was in plek.

Jan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Gemaklik en gerieflik.

Sal die plek aanbeveel, baie naby aan winkels, restaurante en petrol pompe.

Rene W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene W

Netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Netjiese woonstel en gerieflik geleë. Dankbaar vir die skoon handdoeke. Beddens slaap heerlik. Privaatheid van gaste waardeer, asook die stilte van die omgewing en gastehuis. Sou wel bietjie melk of ten minste verromer waardeer vir koffie, veral as mens net 'n nag of 2 bly. Sal weer daar bespreek.

Nichole D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nichole D

Baie mooi en netjies.

Het baie lekker gebly. Dit is baie mooi en en netjies. Sal definitief teruggaan.

Heinrich K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K

Wonderlik met 'n wonderlike eienares!

Ons het ons verblyf baie geniet, veral die kamer waarin ons drie oornag het. Nietemin, 'n paar klein regstellings word benodig hier en daar. Andersins, 'n puik opsie vir besoekers! Geseënde groete.

Lizl K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl K

Dit was gerieflik en skoon en ons het lekker gebly.

Dit was gerieflik vir dit waarvoor ons die verblyf benodig het. Baie netjies en skoon en veilig.

Hazel B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel B

Per the below.

Everything was lovely and clean and the garden area was peaceful with plenty of shade. It was a convenient location in respect of where we wanted to get to from there. On the negative side, the sheets had a perfumy smell to them (I would have preferred a 'normal' smell) as I could smell them during the night. One of the main gates must have been left open all night by one of the other occupants as when I got up at 05:30 am and went outside, the gate was wide open. Unfortunately, the noise from highway traffic was quite loud - but that is not their fault, it would be the same anywhere that is close to main roads.

Hendriette L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette L

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Sien sterre.

Leane V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leane V

Aangenaam.

Die Lovers Nest kort of 'n extractor fan of 'n venster. Die algemene bly was lekker, kort so hier en daar werk, maar lekker gebly en glad nie sleg vir 'n nuwe instituut nie.

Adri D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri D

Netjies en gerieflik.

Die ontvangs was vriendelik. Alles was skoon en netjies. Toe die stort se kraan tienuur die aand probleme gegee het, het die eienaar dit dadelik herstel.

Delene V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Delene V

Baie teleurgesteld.

Ek is teleurgesteld. Ons het 22:00 gearriveer. Janine was daar om vir ons oop te sluit, maar ons kon nie eers 'n koppie koffie drink nie. Ons moes vrou-alleen terug ry na 'n 24h-winkel om koffie en melk te kry. Jammer vir my eerlikheid. As ek geweet het dat daar nie koffiegoed sou wees nie het ons saamgevat. Dit was vir my net nie die kwaliteit van die ander 3 kere nie.

Private Apartments se terugvoer

Goeiedag Delene,

Ons vra om verskoning vir die ongerief. Daar is koffie, tee, suiker en cremora in al ons woonstelle. Dit is moontlik dat die skoonmaker vergeet het om van die items op te vul in julle woonstel daardie dag. Julle moes net laat weet het dan sou ek dadelik nog gebring het. Vreeslik jammer vir dit. Ons skoonmakers is ernstig hieroor aangespreek.

Private Apartments
Christa J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christa J

Kamer was nie gediens weens personeel probleem.

Goeie ligging. Steeds in proses om te bou. Kamer nie gediens nie.

Lorraine K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine K

Fantastiese ondervinding.

Ons akkommodasie was onverbeterlik en ons kon met niks fout vind nie. Alles was perfek skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Die eienaar Janine was baie vriendelik toe sy ons ontvang het en ons plekkie vir ons gewys het. Dit was heerlik stil daar en ons het ten alle tye veilig gevoel. Ons kon ons motor veilig parkeer agter 'n hoë heining waar dit ook veilig was. Die WiFi was perfek. Ons dink net Janine kan 'n beter gehalte koffie in die kamers aanhou, maar dit het toe op geen manier ons lekker en goeie ondervinding van Private Apartments verander nie. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel, en as ons die volgende keer Pretoria toe kom, wil ons dieselfde kamer hê asseblief. Dankie Janine.

Jason V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason V

Excellence all in one. Definitely will return.

See stars.

Jacqueline S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

Rustige verblyf.

Skoon en netjiese verblyf.

Mike F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F

Bekostigbaar, gerieflik, baie aangenaam en hartlike ontvangs met aankoms

Was aangenaam verras met aankoms. Hartlike ontvangs en gerieflike eenhede. Nodige inligting is beskikbaar. Sal dit ten volle aanbeveel vir enige persoon wat verblyf soek en naby alles wil wees. Baie dankie, ons het ons verblyf baie geniet, sien uit om weer daar tuis te gaan.

Kelly-leigh D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-leigh D

Het dit baie geniet.

Vriendelik ontvang deur mense, rustige plek en baie netjies en skoon.

Renette Petronella V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette Petronella V

Bekostigbaar, netjies en uitstekende diens.

'n Verkeerde kamer is aan ons gegee toe ons ingeboek het, maar die probleem is vinnig herstel sonder enige ongerief. Plek is ongelooflik netjies binne met goeie kwaliteit beddens en is ook toegerus met alles wat mens nodig het. Sal definitief die plek aanbeveel.

Jeanne-mari J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari J

Rustige atmosfeer, netjies en 'n stil area.

Ruim kamers met alles wat jy nodig kan kry om daar te slaap, te ontspan en kos te maak. Dis 'n baie rustige area waar Private Aparments geleë is en dus kan jy nog meer ontspan. Dis ook nie baie ver van enige iets nie. Baie goeie klientediens.

Japie K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K

Waarde vir geld.

Sien sterre.

Andre K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Ons kan met vrymoedigheid sê 10 uit 10 vir alles!

Sal definitief weer gebruik maak van julle. Alles was 100%, skoon en netjies. Die mense was baie vriendelik en gaaf!

Esri D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esri D

Baie netjiese waarde vir geld.

Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Janine, die bestuurder, was baie hulpvaardig, behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te help en tuis laat voel. Sal vir seker weer gaan.

Angelique Margaretha F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique Margaretha F

Het dit baie geniet!

Was baie lekker om daar te bly!

Andre T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Goeie, vriendelike diens, netjies en skoon. Goeie nagrus gehad.

Ons het op redelike kort kennisgewing oornag slaapplek benodig omdat ons planne onverwags verander het en het Private Apartments gevind en bespreek. Eers na 5 die middag ingeboek en direk daarna na vriende gegaan vir ete. Eers laat weer terug. Diens was uitstekend en vriendelik. Woonstel netjies en skoon en goed toegerus. Sal definitief weer hier wil oorbly as ons in die omgewing is.

Rina P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina P

Dit was vir ons lekker om daar oor te slaap.

Die ligging was perfek vir waar ons wiskunde-opleiding plaasgevind het. Daar was genoeg koffie en suiker gewees. Ek sou graag regte melk wou hê, maar daar was koffieverromer. Baie dankie vir 'n skoon en gerieflike woonstel.

Jacobus W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus W

Baie veilig en netjies met baie goeie diens.

Het 'n baie lekker tyd gehad in 'n baie rustige en privaat plek. Baie goeie waarde vir die prys. Die woonstel self het alles wat 'n mens nodig het.

Evelyn A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn A

Gerieflik en skoon.

Ons verblyf was baie lekker en gerieflik.

Fanie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie M

Baie aangenaam.

Baie goed geleë en alles was skoon en netjies, ontvangs was stiptelik en hartlik.

Eugene K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene K

Dis 'n aangename oorslaapplek wanneer ons Pretoria toe moet gaan vir besigheid, sentraal vir ons.

Janine is altyd vriendelik en geduldig, en ons kry altyd 'n netjiese en skoon plek met alles wat mens nodig kan kry; ruim vertrekke, en veilig met die sekuriteitshekke voor die slaapkamers sowel as by die motors. Die enigste tekortkoming met veiligheid is die groot glasvensters wat nie diefwering voor het nie - slegs die wat oopmaak het diefwering, en deesdae met ons land se misdaadsyfer is dit nie meer goed genoeg nie.

Brenda S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda S

Het baie veilig gevoel en die personeel was baie gaaf en behulpsaam.

Die woonstel was baie skoon en netjies. Personeel was baie vreindelik en het seker gemaak ons verblyf is gemaklik sonder om 'n oorlas te maak. Ligging was perfek met maklike toegang tot hoofpaaie.

William V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Gerieflik en waarde vir geld.

Die familiekamer is ruim en gerieflik - waarde vir geld. Rustig geslaap. Daar was 'n probleem met die bespreking maar die gasvrou Janine het my persoonlik gekontak en alles uitgesorteer sonder probleme. Dankie. Ons sien julle weer.

Elandre V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre V

Ruim en aangenaam!

Perfekte plek vir oornag vir besigheidsreise of 'n pitstop. Ons kuiertjie was baie kort, laatnag ingekom en vroegoggend weer uit. Die kamer is lekker ruim, skoon en werklik netjies! Ons het 'n heerlike stort gehad en lekkerste bed! Ons het deur die venster gesien daar is 'n swembad wat perfek sal wees vir die warmer dae! Lekker rustige area. Ons sal beslis Private Apartments aanbeveel en weer daar gaan oorbly vir 'n nag of twee.

Eiren D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eiren D

Neat and tidy, good value for money.

The place is clean and has everything that one needs from a self catering unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die plek is skoon en het alles wat mens nodig het 'n in 'n selfsorg-eenheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werner R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Sal weer gebruik maak van die plek.

Skoon, veilig en sal weer gebruik maak van verblyf.

Kitty V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kitty V

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Baie dankie. Die plekkie is gerieflik en die mense is baie vriendelik.

Thinus B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B

Good value for money.

I recommend hooks for hanging clothes in the bathroom while one showers. The WiFi is weak in the upper room.

Carol S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol S

Skoon, bekostigbaar en naby aan alles.

Private Apartments is baie sentraal en naby aan al die plekke in Pretoria-Oos, soos bv Menlyn. Die eenheid was skoon en netjies en ons het geen klagtes gehad nie. Die prys is ook heel bekostigbaar en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Warren A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren A

Waarde vir geld.

Daar moet net 'n klokkie by hekke wees. Anders awesome.

Bets B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bets B

Gemaklik, skoon, gerieflik geleë.

Ons het lekker gebly, bed slaap lekker, warm water in stort, baie spasie in ons eenheid. Wou die oondpan gebruik, maar dit was onbruikbaar en yskas baie oud, deur sluit nie dig, maar dit was bruikbaar. Ons moes redelik naby die snelweg gewees het, want die verkeergeraas (trokke se remme) was nogal steurend, maar ek sal dit 'n 8 uit 10 gee. Met bietjie veranderinge (digte gordyne vir geraas) en 'n oondpan kan dit na 10 uit 10 verander word. Groot pluspunt is dat dit rookvrye eenhede is, alhoewel gaste langs swembad rook - sou verkies dat daar 'n privaat rookplek is. Moes myself verwyder van die omgewing, want ek is allergies.

Frances S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances S

Uitstekend!

Stunning plek! Baie vriendelik! Sal vir enigiemand aanbeveel! Baie lekker gebly! Sal nêrens anders slaap van nou af as ons in daardie rigting gaan nie.

Hannetjie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V

Baie netjies en skoon plekkie.

Ek moet sê ek was baie tevrede met ons diens wat ons gekry het. Janine het uit haar pad gegaan om ons te gehelp het om dalk vroeër in te boek. Die plekkie was meer as voldoende aan ons behoeftes en in 'n baie mooi skoon en stil omgewing. As ons ooit weer in die omgewing moet oorslaap, sal ek definitief weer daar boek. Janine, jy is 'n ster!

Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie gerieflik, goed gereël en sorgvry.

Uitstekende, vriendelike, goed georganiseerde verblyf. Skoon, netjies en veilig, asook goed geleë. Verskeie winkelsentrums naby geleë. Inligting oor waar kos gekoop of bestel kan word, is 'n uitstekende idee. Sal enige tyd weer gebruik maak van die verblyf.

Marthinus B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus B

Baie skoon en aangenaam

Die eenheid is regtig goed ingerig en smaakvol gemeubileer. Dit sou gaaf wees indien daar 'n melkie en gebottelde water was.

Philip V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip V

Voorsien in al jou basiese behoeftes.

Hul voorsien in al jou basiese behoeftes, en is skoon en netjies. Al negatief is dat hul koffie vir net die eerste oggend voorsien het. Dalk maar vergeet.

Jan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Ons was baie gasvry ontvang en die woonstel was skoon en netjies. Janine was baie behulpsaam en vriendelik.

Vir ons doel was dit ideaal om daar te bly. Ons het geen probleem gehad nie, behalwe dat die hondemis bietjie gepla het en dat daar nie 'n deurmatjie was om voete af te vee nie ...veral toe dit dit gereën het buite. Daar was 'n gasverwarmer, maar die gas was klaar. Dit is als klein goedjies en ek sal weer daar kom bly.

Andries J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J

Geweldige geraas vanaf N1 snelweg, hou mens wakker.

Geweldige pad geraas vanaf N1 snelweg, hou mens wakker. Dubbelbed is teen die muur, so ek moes elke keer uit die bed klim wanneer my vrou wou opstaan. Kraan in badkamer wasbak loop met 'n baie dun straaltjie. Vat 'n ewigheid om die wasbakkie vol te tap. Die laaste oggend was daar nie warm water nie, ons moes in yskoue water stort!

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwenhuyzenstraat 437, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODQ3YzAwLWZhZmEtNGIxOS1hNjBmLTNmY2JkYTg5N2Y0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 437 Nieuwenhuyzen Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.823723 28.25203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang