Harties Lodge Private Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harties Lodge Private Suite is in Hartbeespoort, Noordwes en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf. Hartbeespoort is 'n plek waar tyd stilstaan en bied die geleentheid om te ontspan.
Hierdie suite met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolff, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Buite is daar 'n klein binnehof met 'n Weber-braai.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Derick Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Kolbe-laan 1, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, Noordwes