Pro Plants Accommodation and Camping
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christo V - Jul 2024
Algehele gradering
Naby aan Mall's en weg van geraas.
Marié H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marié H - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvryheid is van die beste.
Marié H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustig en vreedsaam.
Ronnie T - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlike nagrus in 'n stil omgewing.
Sarel S - Apr 2024
Algehele gradering
Tevrede.
Leon D - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent stay. Loved it.
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal weer daar oornag.
Thinus J - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en skoon. Definitief 'n keuse bo aan my lys.
Pro Plants Accommodation and Camping se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Kobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, ontspannend en vriendelik.
Pro Plants Accommodation and Camping se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Rashina B - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome.
Christoff F - Jul 2024
Algehele gradering
Relaxed stay and a perfect overnight stop.
Moonira D - Jan 2024
Algehele gradering
The accommodation is comfortable for an overnight stay while traveling.
Petro S - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik warm gebly.
Elaine K - Mei 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik veilig gevoel. Baie netjies en 'n heerlike groot kamer.
Madri Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies.
Hilary K - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en waarde vir geld. Ligging is goed.
Theo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik, behalwe vir geen spieël in die badkamer om by te skeer nie.
Robert P - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag stop.
Pro Plants Accommodation and Camping se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Robert Phillander.
Oswald L - Feb 2024
Algehele gradering
Fine.
Pro Plants Accommodation and Camping se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons het die aircon laat diens. Baie jammer vir die ongerief.
Leon K - Jan 2024
Algehele gradering
I would steer well clear of this establishment.
Lees meerJustin V - Des 2023
Algehele gradering
Goedkoop moeite werd.
Rana C - Sep 2023
Algehele gradering
Karen, baie dankie vir jul gasvryheid. Rustig en veilig. Regte plaasatmosfeer.
Nicolene M - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker ruim kamer, veilige en rustige omgewing, alles wat ek nodig gehad het.
Chané L - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike oornagplek!
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige ligging. Kwekery en is restaurant op dieselfde perseel.
Xabiso D - Jun 2023
Algehele gradering
It was amazing.
Marwaan D - Jun 2023
Algehele gradering
It was ok.
Jane S - Des 2023
Algehele gradering
Was slegs oornag.
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige area.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang