Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pro Plants Accommodation and Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christo V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Naby aan Mall's en weg van geraas. Baie veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Personeel baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gasvryheid is van die beste. Wonderlike blyplek en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie rustig en vreedsaam. Mens word behoorlik deur die personeel verwelkom en op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike nagrus in 'n stil omgewing. Het heerlik oornag. Kliëntediens was uitstekend, alles wat benodig word, was beskikbaar, en die eenheid was skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Tevrede. Baie tevrede en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent stay. Loved it. Excellent location with spacious apartment. Shops just around the corner. Will definitely recommend Pro Plants Accommodation. Thank you also for the friendly service. Will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en sal weer daar oornag. Die eenheid was baie netjies, ruim en gerieflik met 'n baie vriendelike dame wat ons ontvang het. Baie naby aan die N12 wat baie gerieflik is vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Vriendelik, veilig en skoon. Definitief 'n keuse bo aan my lys. Wat 'n aangename verblyf keuse. Tannie is die beste, altyd bereid om iets ekstra te doen. Baie dankie vir die aangename kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Camping
Baie dankie vir u terugvoer.

Kobus L
1 nag
5.0
Jan 2024

Netjies, skoon, ontspannend en vriendelik. Baie mooi plek, die foto's is glad nie so mooi soos die area in werklikheid nie. Dis baie netjies en skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Camping
Baie dankie vir u terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb03ca240c37b7bc82e06128c4d00b83583b130013a4f325c3ae2a5afaba5454a8bf8af712a8bbc6b598613fd5ba5e4566f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang