Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pro Plants Accommodation and Camping

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pro Plants Accommodation and Camping is in die hartjie van Kimberley en bied rustige en skilderagtige verblyf met 'n pragtige tuin. Daar is talle kamers beskikbaar, insluitend 'n gesinskamer, en hierdie verblyf is perfek vir soloreisigers en gesinne wat op soek is na gerieflike en lekker verblyf in hierdie area.

Elke kamer het gemaklike beddens en het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het 'n kombuis met selfsorggeriewe en 'n oopplansitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die restaurant op die perseel bedien middagete en laat ontbyt. Gaste kan ook die braaigeriewe gebruik.

Kimberley-gholfklub is 11 km vanaf die verblyf en die Kimberley-lughawe is net 6 km vanaf die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Christo V
5.0
Naby aan Mall's en weg van geraas. Baie veilig en stil.
Jul 2024
Marié H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. Personeel baie gasvry en behulpsaam.
Jul 2024
Marié H
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvryheid is van die beste. Wonderlike blyplek en baie lekker gebly.
Jun 2024
Marié H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en vreedsaam. Mens word behoorlik deur die personeel verwelkom en op die hande gedra.
Mei 2024
Ronnie T
Saam met vriende
5.0
Heerlike nagrus in 'n stil omgewing. Het heerlik oornag. Kliëntediens was uitstekend, alles wat benodig word, was beskikbaar, en die eenheid was skoon...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pro Plants Accommodation and Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb03ca240c37b7bc82e06128c4d00b83583b130013a4f325c3ae2a5afaba5454a8bf8af712a8bbc6b598613fd5ba5e4566f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang