Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 618 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kotie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig en gerieflik. Soos altyd was dit heerlik en 'n wonderlike stopplek op pad Kaap toe. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker plekkie. Ons het wel net oorgeslaap, maar die plekkie was eerste klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was gerieflik. Baie dankie vir die geleentheid om hier te kon oorslaap. Die kamer is skoon en gerieflik gewees. Dalk beslis weer hier stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-marie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, puik diens, heerlike kos. Wow! Soveel om te doen. Ons sal volgende keer 2 aande moet oorslaap. Die huskies, die kos, die diens. Als was net ongelooflik! Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suane D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik, ontspanne en rustig. Heerlike verblyf met lekker speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ligging en fasiliteite van Profcon was ideaal. Diens was puik soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Paradys vir kinders. Ons het heerlik gebly en was baie vriendelik ontvang. Eenheid was goed toegerus en netjies. Dit is beslis 'n paradys vir ouers met jong kinders; daar is meer as genoeg om te doen, veral as mens lank gereis het en kinders wil besig hou. Ons sal beslis weer daar draai. Baie mooi oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goeie een netjiese verblyf. Dit was wel net een nag se verblyf, maar alles was skoon en netjies en in werkende toestand - baie vriendelik en behulpsaam met parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Value for money. Very nice place and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Net 'n plesier. Uitstekende akkommodasie. Derde keer van die dienste gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 688

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 618 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang