Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 592 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jca V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese! Fantastiese verblyf, vriendelike diens, veilige parkering, alles was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Kind vriendelik, maar sou plastiekware waardeer. Minder stress op ouers. Net bakkies, glasies ens. vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese waarde-vir-geld verblyf. Derde keer wat ons daar tuisgaan en ek sal nêrens anders in Graaff-Reinet oornag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Het baie lekker gebly - netjies, vriendelik en baie sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Met our expectations. Was comfortable and convenient. Parking is not that great for big cars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pragtige oord en baie netjies. Die plekkie het aan al ons behoeftes voldoen. Vriendelike ontvangs. Sentraal geleë en loopafstand na meeste restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya W
1 nag
5.0
Aug 2024

Excellent value for money, spacious and kitchenette had everything. Wonderlik - great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Got the much needed rest that we needed in a hot shower and a warm bed to sleep in. We had a pleasant stay, apart from the matric farewell party they had, which will most probably not always be the case. It served the purpose. It was a lovely halfway stop, and we had some much-needed rest and sleep to continue the rest of the journey the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles wat heerlik. Ons het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
1 nag
5.0
Jul 2024

Skoon en uitgerus gewees. Ek het op laaste oomblik plek gesoek vir my 4 bouers. Profcon Resort het onmiddelik gehelp en ek het op aanvraag ook gereël dat my mense later inklok as die toegelate tyd. Dit was geen probleem, en hulle is vriendelik begroet, en sal vir seker weer daar oornag. Parkering is veilig en die area is rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 662

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 592 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang