Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Profcon Resort is in die pragtige plattelandse dorpie Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied verblyf in selfsorgkothuise met 1, 2 of 3 slaapkamers vir oornag- of vakansieverblyf.

Hierdei slefsorgkothuise beskik oor 'n toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en braaigeriewe. Linne, vadoeke en skottelgoedwasmiddel is ingesluit en die kothuise word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, verwarmers, elektriese komberse, bababedjies en bababaddens op versoek in.

Die kothuise is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe, 'n groot speelarea vir kinders en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 625 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ockert V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Lekker halfpad-stop in Graaff-Reinet op pad Johannesburg toe. Die Zebra-eenheid waar ons tuisgegaan het, was net reg vir ons - nie te groot nie en ...
Sien meer
Jan 2025
Reinhard K
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie waarde vir geld, veilig en goed geleë. Heerlik veilig, gemaklik, skoon en vriendelik. Kan nie meer verwag of soek nie.
Jan 2025
Suane D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike en gerieflike verblyf. Heerlike en gerieflike verblyf met baie vriendelike diens.
Jan 2025
Eric A
Gesin met tieners
5.0
Great. Great, very happy! Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Martmeri S
Gesin met klein kinders
4.8
Goeie persoonlike diens. Skoon. Netjies. Behulpsaam. Perfekte 'stop-over'!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 696

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 625 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang