Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Profcon Resort is in die pragtige plattelandse dorpie Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied verblyf in selfsorgkothuise met 1, 2 of 3 slaapkamers vir oornag- of vakansieverblyf.

Hierdei slefsorgkothuise beskik oor 'n toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en braaigeriewe. Linne, vadoeke en skottelgoedwasmiddel is ingesluit en die kothuise word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, verwarmers, elektriese komberse, bababedjies en bababaddens op versoek in.

Die kothuise is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe, 'n groot speelarea vir kinders en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 609 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jackie F
Gesin met tieners
5.0
Goeie een netjiese verblyf. Dit was wel net een nag se verblyf, maar alles was skoon en netjies en in werkende toestand - baie vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Des 2024
Johan E
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money. Very nice place and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Margaret V
Saam met lewensmaat
5.0
Net 'n plesier. Uitstekende akkommodasie. Derde keer van die dienste gebruik.
Nov 2024
Nico T
5.0
Lekker. Baie lekker, dankie, alles was 100%.
Nov 2024
Christa N
5.0
Ons het net oornag daar, puik oord en sal definitief weer oorbly. Baie lekker oorgebly daar.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 679

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 609 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang