Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Profcon Resort

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Profcon Resort is in die pragtige plattelandse dorpie Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied verblyf in selfsorgkothuise met 1, 2 of 3 slaapkamers vir oornag- of vakansieverblyf.

Hierdei slefsorgkothuise beskik oor 'n toegeruste kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, en braaigeriewe. Linne, vadoeke en skottelgoedwasmiddel is ingesluit en die kothuise word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, verwarmers, elektriese komberse, bababedjies en bababaddens op versoek in.

Die kothuise is sentraal geleë en is stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe, 'n groot speelarea vir kinders en 'n swembad in. Veilige parkeerplek is op die perseel agter geslote hekke beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 618 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kotie K
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gerieflik. Soos altyd was dit heerlik en 'n wonderlike stopplek op pad Kaap toe. Baie dankie!
Des 2024
Ansie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie. Ons het wel net oorgeslaap, maar die plekkie was eerste klas.
Des 2024
Deidre M
Gesin met tieners
5.0
Dit was gerieflik. Baie dankie vir die geleentheid om hier te kon oorslaap. Die kamer is skoon en gerieflik gewees. Dalk beslis weer hier stop.
Des 2024
Juan-marie T
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, puik diens, heerlike kos. Wow! Soveel om te doen. Ons sal volgende keer 2 aande moet oorslaap. Die huskies, die kos, die diens. Als was net o...
Sien meer
Des 2024
Suane D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, ontspanne en rustig. Heerlike verblyf met lekker speelplek vir die kinders.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 688

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 618 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang