Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prometheus

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Prometheus is 'n bekoorlike houthuisie wat selfsorgverblyf in die Middlevlei-landgoed in Fisherhaven, 'n voorstad van Hermanus, bied. Die landgoed skuil op die oewer van die Botrivier-strandmeer, wat die tuiste is van wilde perde wat gereeld op die strand gesien kan word.

Dié dubbelverdiepinghut beskik oor 2 slaapkamers en is geskik vir 5 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo-op. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die privaat tuin bied 'n ruim braai-area en oorgenoeg sitplek. Gaste word ook voorsien van toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike klubhuis met tennisbane, swembaddens, tafeltennistafels en 'n winkeltjie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Prometheus
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 431

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prometheus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6491fdb0d36ec331acf2dc191a01aebf77ebeb683424eeb773d5149b5d9dd0dd00df8bdee95c594563c72b2add62a83109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 74 Kingfisher Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.36546426889 19.108791327995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang