Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sherise F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Loved the hospitality, personal touch, beautiful and peaceful. Our stay was wonderful, Elize is a great host with the added personal touch. The cottage has everything one needs, with a view to die for. If you want to get away from the hustle and bustle, this is the place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidan F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. Clean, cosy and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Relaxed, met 'n baie mooi natuurskoon. Ons kon nie beter ontvang word nie, Elize laat mens dadelik tuis voel. Die omgewing is baie mooi, stil en rustig, en kinders het baie spasie om lekker te kan speel. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

As jy sielerus kort, is dit die plek vir jou! Ons 3 sussies het heerlik gebly. Die gasvrou is tops! Dit was rustig en prentjie mooi. Presies waarna ons gesoek het vir ons kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dis 'n gem. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nevallisha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nothing short of amazing. Our stay was absolutely amazing. We haven't had such an amazing break away in a while. The views of the sun rising were absolutely amazing. Elize is such a gem, friendly and so welcoming. Her thoughtfulness in the little welcome gifts absolutely stole our hearts. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Refreshing for the soul. We thoroughly enjoyed our weekend. What an idyllic getaway in the most beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiré V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Manna vir die siel. Ons kuier was fantasties. Elize is 'n wonderlike gasvrou en het ons vinnig laat welkom voel. Die vars "skons" met botter en konfyt en 'n verwelkomingsbordjie was spesiaal. Elize het definitief aan alles gedink om die kuier onvergeetlik te maak. Van speletjies en sporttoerusting vir die kinders, die piekniekplek by die stroompie tot saagsels om die modder by die dam toe te gooi. Die Forest walk is asemrowend en sal definitief in die somer kom kuier om in die stroom te baljaar. Baie dankie dat julle die natuur, plaas en stilte met ander deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Die rustigste kuier plek vir families met kinders en troeteldiere. Ons het in die pragtigste klip kothuis aan die voet van die Outenikwa-berge gebly vir 2 nagte. Elize, ons gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs vir ons 4 groot varsgebakte sjokolademuffins gegee met ons aankoms, smul lekker. Ons was 3 volwassenes, een 9-jarige seun en 2 hondekinders in 'n 2-slaapkamer kothuis. Die braaigeriewe is fantasties en elke kothuis het sy eie afgesonderde grasperk waar die hondekinders kan baljaar. Die staproetes op die plaas laat jou snak na asem, nie omdat dit moeilik is nie, maar omdat dit die natuur so mooi toonset. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Prospect Farm Cottages is a gem. This is the most beautiful place. The host goes out of her way to make you feel welcome and at home. There is nothing more you could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db5ac42742ae6a78e4afac483f473bad6987e005f0947542923dba094f29ad4612f63232270715929746557bac46ce54693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang