Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Prospect Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Loren C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren C

Dis 'n gem.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Nevallisha J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nevallisha J

Nothing short of amazing.

Our stay was absolutely amazing. We haven't had such an amazing break away in a while. The views of the sun rising were absolutely amazing. Elize is such a gem, friendly and so welcoming. Her thoughtfulness in the little welcome gifts absolutely stole our hearts. We will definitely be visiting again.

Lindsey G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey G

Refreshing for the soul.

We thoroughly enjoyed our weekend. What an idyllic getaway in the most beautiful setting.

Desiré V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré V

Manna vir die siel.

Ons kuier was fantasties. Elize is 'n wonderlike gasvrou en het ons vinnig laat welkom voel. Die vars "skons" met botter en konfyt en 'n verwelkomingsbordjie was spesiaal. Elize het definitief aan alles gedink om die kuier onvergeetlik te maak. Van speletjies en sporttoerusting vir die kinders, die piekniekplek by die stroompie tot saagsels om die modder by die dam toe te gooi. Die Forest walk is asemrowend en sal definitief in die somer kom kuier om in die stroom te baljaar. Baie dankie dat julle die natuur, plaas en stilte met ander deel.

Bronwyn S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S

Prospect Farm Cottages is a gem.

This is the most beautiful place. The host goes out of her way to make you feel welcome and at home. There is nothing more you could ask for.

Luane G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane G

Die rustigste kuier plek vir families met kinders en troeteldiere.

Ons het in die pragtigste klip kothuis aan die voet van die Outenikwa-berge gebly vir 2 nagte. Elize, ons gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs vir ons 4 groot varsgebakte sjokolademuffins gegee met ons aankoms, smul lekker. Ons was 3 volwassenes, een 9-jarige seun en 2 hondekinders in 'n 2-slaapkamer kothuis. Die braaigeriewe is fantasties en elke kothuis het sy eie afgesonderde grasperk waar die hondekinders kan baljaar. Die staproetes op die plaas laat jou snak na asem, nie omdat dit moeilik is nie, maar omdat dit die natuur so mooi toonset. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Claire P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P

Majestic.

Absolutely amazing, such a warm welcome from the owner. Her attention to detail was spot on. Welcomed by fresh flowers, homebaked bread, butter and jam. Our visit to the milk factory was definitely a highlight for our 9-year-old. We certainly would highly recommend this home away from home experience.

Andrea S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Rustig op 'n pragtige plaas.

Heerlike wegbreek na 'n pragtige kothuis op 'n plaas. Die gasvryheid van die gasvrou, Elize, was uitsonderlik en sy was baie tegemoetkomend en behulpsaam. My man het die nabygeleë gholfbane besoek en ek het van die uitstekende WiFi gebruik gemaak om te werk. Die kothuis is goed toegerus en snoesig. Privaat braaigeriewe en die kalmerende klank van die swembadwater maak hierdie 'n ware wegbreek van die stadlewe.

Immie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Immie H

Die lekkerste verblyf in die mooiste omgewing, ek kan dit ten sterkte aanbeveel!

Dit was absoluut heerlik om by Prospect Farm oor te bly. Baie dankie vir jou gasvryheid en al die bederfies in die cottage. Ons sal beslis weer kom! Die muffins met konfyt en kaas wat ons verwelkom het, was heerlik!

Brandon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon J

The greatest stay in George.

On the entire trip we had, this was the most beautiful stay. My future wife and I loved every moment. Thank you, Prospect Farm Cottages.

Hajiera S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hajiera S

A beautifully serene and peaceful stay, away from the noise of city life.

We enjoyed our break away from city life. The farm was peaceful and the scenery breathtakingly beautiful. There are only two cottages on the farm that accommodate 4 people each. We felt like we were there on our own as a family and enjoyed the peace and quiet. The kids enjoyed the pool and the games that the hosts had at the farm. Overall, it was a pleasant and relaxing experience. There was WiFi for the children to enjoy and a full DSTV package for my husband and son to enjoy the sports channel while we were there.

Pieter C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Rustige wegbreek.

Dit was lekker om rustig te kon wees en af te skakel. Dankie vir selfs die Vadersdag bederwe! Ons sal beslis weer kom.

Fredelene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fredelene S

Amazing, fun, and relaxing. Will definitely recommend the farm to anyone.

The experience on the farm was amazing. The fresh air and quick calming effects of the farm give us great joy. My son enjoyed every activity that was available. Weekend well spent.

Elmarie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

The cottage is well equipped, the staff and owner are extremely helpful.

We loved the cottage, the picnic spot and the lovely staff.

Neo E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo E

Very nice. Clean and relaxing.

Our 16-night stay at Prospect Farm Cottages was absolutely wonderful. The family welcomed us with open arms, making us feel like we were staying with dear old friends. The warm hospitality added a special touch to our holiday. Cottage 2 provided a comfortable retreat for our family of two adults and two children. The serene and picturesque surroundings of the farm, with its beautiful scenery, contributed to a truly peaceful and rejuvenating experience. The calm and safe environment made it an ideal haven for relaxation. The attention to detail and genuine care for our well-being made our stay memorable. Prospect Farm Cottages is more than just accommodation; it's a home away from home. We highly recommend this hidden gem for anyone seeking a tranquil retreat in the heart of nature. Thank you for providing us with such a delightful and memorable experience at Prospect Farm Cottages.

Graeme W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme W

Baie lekker, sal enige tyd aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly en die plek het alles wat jy wil hê. Die eienaar het baie moeite gedoen. Ons sal weer volgende jaar daar wees.

Suzanne G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Awesome, pragtig en salig!

Was awesome! Meer as waarvoor ons kon vra - bederf, salig, pragtig ingerig, glad nie beïnvloed deur beurtkrag nie. Eienaars het soveel moeite gedoen met alles.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db5ac42742ae6a78e4afac483f473bad6987e005f0947542923dba094f29ad4612f63232270715929746557bac46ce54693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang