Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Loren C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dis 'n gem. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nevallisha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nothing short of amazing. Our stay was absolutely amazing. We haven't had such an amazing break away in a while. The views of the sun rising were absolutely amazing. Elize is such a gem, friendly and so welcoming. Her thoughtfulness in the little welcome gifts absolutely stole our hearts. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Refreshing for the soul. We thoroughly enjoyed our weekend. What an idyllic getaway in the most beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiré V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Manna vir die siel. Ons kuier was fantasties. Elize is 'n wonderlike gasvrou en het ons vinnig laat welkom voel. Die vars "skons" met botter en konfyt en 'n verwelkomingsbordjie was spesiaal. Elize het definitief aan alles gedink om die kuier onvergeetlik te maak. Van speletjies en sporttoerusting vir die kinders, die piekniekplek by die stroompie tot saagsels om die modder by die dam toe te gooi. Die Forest walk is asemrowend en sal definitief in die somer kom kuier om in die stroom te baljaar. Baie dankie dat julle die natuur, plaas en stilte met ander deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Prospect Farm Cottages is a gem. This is the most beautiful place. The host goes out of her way to make you feel welcome and at home. There is nothing more you could ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luane G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Die rustigste kuier plek vir families met kinders en troeteldiere. Ons het in die pragtigste klip kothuis aan die voet van die Outenikwa-berge gebly vir 2 nagte. Elize, ons gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs vir ons 4 groot varsgebakte sjokolademuffins gegee met ons aankoms, smul lekker. Ons was 3 volwassenes, een 9-jarige seun en 2 hondekinders in 'n 2-slaapkamer kothuis. Die braaigeriewe is fantasties en elke kothuis het sy eie afgesonderde grasperk waar die hondekinders kan baljaar. Die staproetes op die plaas laat jou snak na asem, nie omdat dit moeilik is nie, maar omdat dit die natuur so mooi toonset. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Majestic. Absolutely amazing, such a warm welcome from the owner. Her attention to detail was spot on. Welcomed by fresh flowers, homebaked bread, butter and jam. Our visit to the milk factory was definitely a highlight for our 9-year-old. We certainly would highly recommend this home away from home experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig op 'n pragtige plaas. Heerlike wegbreek na 'n pragtige kothuis op 'n plaas. Die gasvryheid van die gasvrou, Elize, was uitsonderlik en sy was baie tegemoetkomend en behulpsaam. My man het die nabygeleë gholfbane besoek en ek het van die uitstekende WiFi gebruik gemaak om te werk. Die kothuis is goed toegerus en snoesig. Privaat braaigeriewe en die kalmerende klank van die swembadwater maak hierdie 'n ware wegbreek van die stadlewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die lekkerste verblyf in die mooiste omgewing, ek kan dit ten sterkte aanbeveel! Dit was absoluut heerlik om by Prospect Farm oor te bly. Baie dankie vir jou gasvryheid en al die bederfies in die cottage. Ons sal beslis weer kom! Die muffins met konfyt en kaas wat ons verwelkom het, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

The greatest stay in George. On the entire trip we had, this was the most beautiful stay. My future wife and I loved every moment. Thank you, Prospect Farm Cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db5ac42742ae6a78e4afac483f473bad6987e005f0947542923dba094f29ad4612f63232270715929746557bac46ce54693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang