Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prospect is 'n moderne en knus eenheid in Ceres.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n buite-area met privaat braaigeriewe. Die perseel is omhein en bied veilige parkeerplek voor die eenheid vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3400ea984926117aca5715d705891c7a9506ba4861aa22aa668b80b5de7e49cc5ee394b9f366a6fc5accfe336cb1acbf82bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362206383173 19.304435320928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang