Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosper Stud Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christina Olivia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very nice. Very nice, very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very enjoyable stay. Loved having the horses so close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Beautiful outdoor place. We loved being near the horses. Flies are a huge problem though. The accommodation was clean and met all our requirements. We appreciated the small touches of refreshments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeane-marie V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. As jy lief is vir natuur en 'n rustige. Ek het baie lekker gebly en sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

A little piece of heaven to feed the spirit. The hosts are very friendly and accommodating. One can feed and interact with the horses. Relatively close to town which allows one to wine and dine at some of the excellent restaurants in Robertson as well or braai on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie netjiese oornagplek met alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly by Prosper Stud Guesthouse. Vriendelik ontvang en alles was netjies en goed ingerig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjies, skoon en stil met 'n mooi uitsig. Plaasatmosfeer met mooi berguitsigte. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

So ontspannend en rustig. Fantastiese gasvrou en gasheer wat mens dadelik tuis laat voel. Plaaslewe is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2022

Lekker vriende vakansie. Prosper Stud se perde is pragtig en daar is 'n plaas dam om in te swem. Daar is ook 'n trampoline en swaaie vir kinders. Die braai geriewe en buite ontspanarea word gedeel, kothuis skakel ook aan ander kamers. Dus nie ideaal as jy afgesonder wil wees nie, maar heerlik vir 'n groep vriende wat saam wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne D
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Heerlike wegbreek! Ek en my dogter wou graag wegbreek uit die stad. Prosper was net wat ons nodig gehad het! Ons het heerlik geslaap en ons kamer was netjies, gerieflik en veilig. Dit is duidelik dat hierdie gasheer en gasvrou hulle gaste se gerief baie hoog op die prys stel. Die perde is natuurlik 'n hoogtepunt! Ons kan hierdie bestemming beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wel Van Pas-plaas, Vanaf die R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfs18GioLjTsZ3QvIoFr8wT2t5HUuUgswlBTYbTgTHZuJvk6xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Farm Wel Van Pas Off the R60 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.84263580741 19.830276417181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang