Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosper Stud Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Prosper Stud Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christina Olivia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina Olivia S

Very nice.

Very nice, very friendly.

Morne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Very enjoyable stay.

Loved having the horses so close.

Patricia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D

Beautiful outdoor place.

We loved being near the horses. Flies are a huge problem though. The accommodation was clean and met all our requirements. We appreciated the small touches of refreshments.

Jeane-marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeane-marie V

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. As jy lief is vir natuur en 'n rustige.

Ek het baie lekker gebly en sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Heidi W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi W

A little piece of heaven to feed the spirit.

The hosts are very friendly and accommodating. One can feed and interact with the horses. Relatively close to town which allows one to wine and dine at some of the excellent restaurants in Robertson as well or braai on the farm.

Tharina C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Baie netjiese oornagplek met alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly by Prosper Stud Guesthouse. Vriendelik ontvang en alles was netjies en goed ingerig. Baie dankie!

Hendrik N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Netjies, skoon en stil met 'n mooi uitsig.

Plaasatmosfeer met mooi berguitsigte. Vriendelike ontvangs.

Kobus H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H

So ontspannend en rustig.

Fantastiese gasvrou en gasheer wat mens dadelik tuis laat voel. Plaaslewe is wonderlik.

Alet B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alet B

Lekker vriende vakansie.

Prosper Stud se perde is pragtig en daar is 'n plaas dam om in te swem. Daar is ook 'n trampoline en swaaie vir kinders. Die braai geriewe en buite ontspanarea word gedeel, kothuis skakel ook aan ander kamers. Dus nie ideaal as jy afgesonder wil wees nie, maar heerlik vir 'n groep vriende wat saam wil kuier.

Corne D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Heerlike wegbreek!

Ek en my dogter wou graag wegbreek uit die stad. Prosper was net wat ons nodig gehad het! Ons het heerlik geslaap en ons kamer was netjies, gerieflik en veilig. Dit is duidelik dat hierdie gasheer en gasvrou hulle gaste se gerief baie hoog op die prys stel. Die perde is natuurlik 'n hoogtepunt! Ons kan hierdie bestemming beslis aanbeveel.

Melissa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Lovely stay.

The bedroom at the entrance is freezing cold, I would recommend some insulation is necessary for winter. Other than that, it was a lovely stay.

Karin G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Rustig, ontspanne.

Pragtige plaas en omgewing, kinders het die spasie en perde baie geniet. Verblyf was gerieflik en Jikkie, ons gasheer, het ons baie welkom laat voel.

Elmarie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Ware rus vir die siel!

Jikkie en Enid het ons só tuis laat voel, ons het rustige plaaslewe ervaar en sal beslis teruggaan.

Leon D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Absoluut fantasties.

Ongelooflik rustig, lekker atmosfeer, veilig, netjies. Sal definitief weer gaan.

Conrad V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad V

Lieflike plaas en indrukwekende gasvryheid.

Vriendelike gasvryheid was indrukwekend!

Ritz D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ritz D

Het slegs oornag vir twee aande.

Ek is nie die alleenstaande kamer gegee wat ek bespreek het nie. Dis nie vooraf met my gekommunikeer nie. Ek het 'n kamer aan die wooneenheid gekry. Mense het ons wakker geraas.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Hallo, verstaan nie gee bietjie meer inligting
Mooi dag

Prosper Stud Guesthouse
Victor B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B

Great value for money accommodation. Fantastic friendly hosts.

Lovely place to put your feet up and just relax. Ideal location to explore the area.

Ellie N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie N

Jikkie was a fantastic host. People person.

The only downside was the slippery tiles in our shower.

Shannon D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shannon D

Jikkie was an amazing host!

Jikkie was really friendly, chatted to us about his horses, and even helped us with fire wood and firelighters. Thanks so much!

Deveron V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deveron V

Very homely and tranquil.

We really enjoyed our stay and will definitely recommend them. Jikkie always ready to assist and go the extra mile and the horses was just outright a blessing.

Karin T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T

Waarde vir geld. Vriendelik ontvang.

Was vriendelik ontvang. Eienaars het ekstra moeite gedoen. Baie netjies.

Yvette C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C

Beautiful location and animals.

Beautiful location and has a variety of incredible horses to view. Plus the host is incredibly friendly and helpful. Would recommend this place. We will stay longer on our next trip.

Leon L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Gasvryheid op sy beste in Robertson.

Jikkie en Enid is die wonderlikste gasheer en gasvrou! Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Geen detail word oorgesien nie en die ontbyt is heerlik! Dankie julle ons maak binnekort weer so! Ons verlang alreeds terug.

Sandy J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy J

Perfekte, rustige wegbreek.

Jikkie en sy vrou was so vriendelik en warm, jy het sommer dadelik tuis gevoel. Die verblyf was mooi rustig, netjies en so warm al het ons in die middel van winter gegaan. Die plek was gepak met al die nodige behoeftes en hulle het regtig die ekstra myl gegaan om die plek volmaak te maak. Dit het soos 'n regte ou plaas huis gevoel, maar met moderne toerusting. Hoogtepunt was definitief al die mooi perde. Ek en my sister sal enige tyd weer daar kuier. Beste verblyf ooit, plus waarde vir geld!

Lisa L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Die verblyf self was lekker.

Die verblyf is lekker maar die lekkerste is die vars gemaakte vetkoeke. Baie vriendelike staff en gasvryheid.

Maliska S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska S

Wat 'n lieflike ervaring.

Dit was nou 'n heerlike ervaring, naby genoeg aan die dorp (winkels) as jy iets nodig het, maar ver genoeg om nie in die dorp te wees nie. Rustigheid, netheid, vriendelikheid en verwelkomingsgeskenkies above and beyond wat mens verwag. Gasvryheid op steroids. Beslis aanbeveelbaar.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Hallo julle baie dankie. Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Glo ons sien weer binnekort. Alle seen en vrede en liefde vir julle.

Enid en Jikkie

Prosper Stud Guesthouse
Lucille C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C

Gasvryheid op sy beste!

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf met baie bederf en die mees gasvrye mense! Ons het baie lekker gebly, heerlik gerus en sommer net geniet. Ek sal sonder twyfel weer op Prosper Stud gaan kuier.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Kamer is in n uitstekende toestand agter gelaat. Stil vriendelike en mees aangename twee persone.Hoop ons sien hul gou weer.

Prosper Stud Guesthouse
Desiree D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree D

Ons het tuis gevoel en is lekker bederf!

Die huisie was netjies en skoon, en het goed aan ons behoeftes voldoen. Die ekstra bederf, soos vars gebakte vetkoek, was heerlik. Dis 'n plaas soos dit moet wees. Pragtige natuurskoon, maar ook die nodige geriewe. Het baie lekker gekuier!

Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

They really go the extra mile for you. We felt so welcome.

Beautifully clean, tastefully decorated room with many extra touches to add to one's overall enjoyment. The hosts are friendly and approachable. The surroundings are quiet and well cared for.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om.sulke gemaklike aangename mense verblyf te kon gee. Hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete van Prosper Stud.

Prosper Stud Guesthouse
Jackie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

So tuis soos by jou eie huis.

Uitstekende diens, baie gasvry en die cosyste plekkie ooit! Sal met gemoedsrus vir enige persoon aanbeveel!

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Hallo, baie dankie dit was lekker om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms. Alles wat mooi is vir julle twee.
Groete
Enid en Jikkie

Prosper Stud Guesthouse
Stefanie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M

Fantastic and special!

Value for money, loads of small touches and attention to detail making the stay so lovely. True farm experience with a touch of class and style and very friendly hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en spesiaal.

Waarde vir geld, baie klein detail wat die verblyf so lekker gemaak het. Egte plaaservaring met 'n tikkie styl en vriendelike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Hallo,
Baie dankie dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Alles wat mooi is vir 2019 vir julle.
Enid en Jikkie

Prosper Stud Guesthouse
Jeanita D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanita D

Wonderlike gasvryheid van die eienaars, en heerlike tydjie vir die kinders saam met die perde en swem in die dam.

Ons het van die eerste ontmoeting van die eienaars tot die groetwense die volgende dag elke oomblik geniet. Jikkie was baie openlik dat ons interaksie met die stoet perde kan hê, mag swem in hulle dam, asook al die welkome geskenkies wat hulle gelos het in die kamer. Wat 'n heerlike ondervinding vir beide my man en ek, en ons kinders! Sal weer by hulle aanklop in die toekoms.

Hans G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G

Dit was rustig en kalm. Net wat ons nodig gehad het.

Dit was absoluut fantasties gewees. Ons het vroeg opgestaan om na die perde te gaan kyk.

Jeanette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Rus en vrede.

Heerlike plaasatmosfeer tussen berge. Kry lafenis vir jou siel hier tussen rye dennebome en perde se gerunnik. Hier kan jy jouself weer vind. Gerieflike verblyf en opregte gasvryheid sal jy hier vind.'n Ware rusplek en lushof vir almal.

Prosper Stud Guesthouse se terugvoer

Beste Anette,

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Alle vrede en voorspoed vir die jaar vorentoe.

Groete,
Enid

Prosper Stud Guesthouse
Bertus V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Rustige, veilige omgewing en eersteklas-verblyf.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Hy het selfs vir ons laat weet dat die krag weer aan is na beurtkrag en dat ons kinders veilig is. Verskeie bederf-items is deel van die verblyf en ons het dit baie geniet. Sal die plek beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wel Van Pas-plaas, Vanaf die R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfs18GioLjTsZ3QvIoFr8wT2t5HUuUgswlBTYbTgTHZuJvk6xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Farm Wel Van Pas Off the R60 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.84263580741 19.830276417181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang