Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosper Stud Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wel Van Pas-plaas, Vanaf die R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prosper Stud Guesthouse is 'n gastehuis op 'n resiesperdstoetery, net 7 km vanaf Robertson.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 kamers wat aan die plaashuis grens. Die eerste 3 kamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die vierde kamer 2 enkelbeddens het. Elkeen van die kamers het 'n privaat badkamer, en linne en handdoeke word voorsien. Wi-Fi is beskikbaar. Elke eenheid het ook toegang tot die tuin.

Lydias Prosper het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Daar is ook 'n toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad.

Lydia is 'n eenheid met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. In die sitkamer en eetarea is daar 'n slaapbank wat 1 of 2 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort.

Gratis parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Prosper Stud Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wel Van Pas-plaas, Vanaf die R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prosper Stud Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wel Van Pas-plaas, Vanaf die R60, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvfs18GioLjTsZ3QvIoFr8wT2t5HUuUgswlBTYbTgTHZuJvk6xi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Farm Wel Van Pas Off the R60 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.84263580741 19.830276417181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang