Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosperita

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Burnadine V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Beste in KZN! Baie lekker gebly veilig! 2x aircons in elke kamer ons was vreeslik bederf sommer met die instap al! Hier hoef jy net jou klere en handdoeke in te pak, tenvolle en toegerus! Baie privaat, skoon netjies, lekker braai area en naby al die lekker plekke! Strande was ook baie skoon! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi Burnadine Baie dankie vir die mooi terugvoer, maar die kompliment verdien julle as gaste 100 keer meer. Julle is die ideale gaste, baie konsidererend, vreeslik netjies en dit is heerlik as julle tuis voel. Dankie dat julle ons gekies het om julle spesiale vakansie te kon geniet en ons hoop om weer die voorreg in die toekoms te kan hê om julle te kan akkommodeer.

Jean-merie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker gebly! Alles was van top gehalte en dit het soos ons eie huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Our stay was made truly memorable by this accommodation. We recently had the pleasure of staying at Prosperita, a self-catering accommodation in Ballito, Durban, and it was a fantastic experience that exceeded my expectations. One of the standout features of this accommodation is its impeccable cleanliness. From the moment we walked in, we could tell that cleanliness is a top priority. The living spaces, kitchen, and bathroom were spotless, creating a comfortable and welcoming environment. It's evident that the hosts take great care in maintaining a high standard of hygiene. The self-catering facilities were well-equipped, allowing for a hassle-free stay. The kitchen had all the necessary amenities, making it easy to prepare meals. While the accommodation is self-catering, it didn't lack in amenities. The thoughtful inclusion of essentials like WiFi, a comfortable bed, and adequate storage space enhanced the overall experience. The attention to detail in providing these amenities contributed to the comfort and functionality of the space. The combination of a clean and well-maintained space, coupled with its proximity to amenities, created a perfect balance between convenience and comfort. I highly recommend this accommodation to anyone looking for a delightful stay in Ballito, Durban. I would not hesitate to return for future holidays, and let me not forget the special touch that the owners added to the stay – this was very special to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richaardt P
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Aangenaam verras met die hele pakket. Baie lekker rustige area met besonderse uitsig oor die see. Die breek van branders kan jy hoor en skep 'n bykomende rustigheid. Die gasvryheid is uitstaande en die swembad is heerlik. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desiree V
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Heerlike tyd gehad mar ongelukkig te kort gewees. Ons sal weer terug wees! Beste verblyf ooit! Plek is pragtig nes op die fotos. Netjies en baie skoon. Die plekkie voorsien alles wat ek nodig het. Beddens is goed en slaap lekker. Die braai en swem area is groter as verwag met 'n die mooiste uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi Desiree, baie dankie vir die pragtige boodskap. Jy is sowaar enige eienaar se droom gaste en dit is baie lekker om te hoor dat jy dit geniet het. Dankie dat jy die woonstel so netjies gelos het. Dankie ook vir die bederf en ek kan nie wag om jou weer te akkommodeer in die toekoms nie.

Petria T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit is 'n pragtige plek, fantasties toegerus, stil en veilig. Wonderlike see-uitsig en heerlik om die see so in die verte te hoor. Die gasvrou se vriendelikheid, gasvryheid en ekstra bederfies was heerlik. Ons het tuis gevoel en goed gerus. Die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

A perfect getaway. A home away from home. Gretha is the sweetest host, she is very warm and makes you feel welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker gewees. Baie lekker gebly. Dit vreeslik baie geniet, sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gewees. Stil area. Plek is baie goed toegerus en veilig. Gretha en Martin was onsettend gaaf en altyd seker gemaak alles is reg. Sal beslis weer daar oornag en sterk aanbeveel. Super super super. Gee hulle 'n 10 uit 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi julle Sjoe, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Van ons kant af wil ek net dankie sê dat julle die woonstel so skoon gelos het en ons sal julle enige tyd terug verwelkom. Julle is baie bedagsame gaste en all eienaars kan julle met ope arms verwelkom.

Mellisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Most amazing time. Gretha, our host, went out of her way to accommodate us, and make us feel welcome! Upon our arrival, she took us through the house and explained everything to us. We had everything we needed in the unit, already there, provided by Gretha. From smarties and choccies to welcome us, to water and milk in the fridge! Even tea, coffee, sugar and rusks! The unit is fully equipped with everything you may need! The beds and pillows were super comfortable, and despite the humidity, we slept great because both rooms had aircon! we enjoyed the view of the ocean whilst sitting in the lounge! Cannot recommend Prosperita enough! Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi Mel Thank you so much for the kind words. I'm so glad to hear that you enjoyed your stay, and I hope that we will have the pleasure in accommodating you in the near future. Have a lovely weekend.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin en
Gretha

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.542712146594 31.212126460099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang