Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 875 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Protea 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n begroting-vriendelike vakansie aan die kus van die Overberg aangesien hierdie huis stapafstand van die strand af is.

Dié eiendom kan altesaam 11 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer, wat die solder beslaan, het 3 enkelbeddens. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Hierdie leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 875
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 1 875
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305568f32d3cecdd30a388cb1079db2d251d403e698592e76763c13c049639b465e199096dbc4a7ab9b7e22ef4f8ea6b4fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag (plek vir 11) 1 5 1 4 5 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8012439 20.0469087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang