Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 m van die Hoofstraat af, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Protea Chalet bied veilige selfsorgverblyf in die hartjie van Clanwilliam. Dié warm en verwelkomende chalet word deur 'n lowerryke omgewing vol bome omring en is ideaal vir lang of kort verblyf.

Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en die badkamers het elk 'n wasbak en 'n stort.

Die chalet het 2 kombuisareas wat elk 'n yskassie het en een van die kombuisareas het 'n oondjie en tweeplaatstoof. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek wat 'n uitsig oor die tuin bied.

Gaste het toegang tot hul eie ingang en daar is veilige parkeerplek.

Die eenheid is naby die plaaslike winkels, die Bella-Louise Restaurant en die House of Rooibos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chamaine V
5.0
Feeling refreshed and ready to take the year on. Excellent, calm, entertaining, homely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Elize V
5.0
Rustig, stil en veilig. Vriendelike ontvangs. Gerieflik genoeg vir 'n dag of twee se oorbly.
Apr 2023
Geraldine S
5.0
Met aankoms het eienaar my verwelkom. Baie vriendelik, die plek is mooi netjies en skoon en dit was baie rustig. Het dit geniet. Die eienaar is baie v...
Sien meer
Mrt 2023
Deon V
Besigheidsreis
4.8
Perfek. Alles wat ons nodig gehad het en baie sentraal geleë.
Okt 2023
Johan P
Saam met lewensmaat
4.6
Blomme gekyk. Goeie ligging, goeie diens.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 90 m van die Hoofstraat af, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 m van die Hoofstraat af, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c174ceb6030b3f592d2735874df5e51b7f89d26a72006d1747bb44d1b210c1d6421bdae2c9dd6982a4807170a745abc473f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 90m from Hoof Straat Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.179095899254 18.894395100208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang