Protea Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elanza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tracy R - Aug 2024
Algehele gradering
Was amazing, will be visiting soon.
Miranda H - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect!
Liezel V - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en aan alles gedink.
Derek C - Mrt 2024
Algehele gradering
Such convenience!
Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, die straat is net baie besig.
Alison B - Mrt 2024
Algehele gradering
It was most pleasant and satisfactory.
Mariette S - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het op 'n Sondagmiddag gearriveer, die bure was ongelukkig baie luid.
Jeanene D - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim en gerieflik, alles wat jy nodig het en nog meer.
Mark D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ruida S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Elsa G - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die plekkie baie maklik gekry en ons het heerlik daar gebly.
Estie R - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik vir 1 of 2 nagte se oorslaap.
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Net oornag.
Rensche S - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, maar kombuisgeriewe is beperk.
Tammy G - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Tracy F - Aug 2022
Algehele gradering
Die plekkie is so mooi skoon en als is gerieflik.
Tiago D - Aug 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Albe B - Feb 2022
Algehele gradering
Perfect stay.
Jac A - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent service from Lekkaslaap as well as Elzana, who kept us updated and always available to help during our stay.
Kobus M - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker oorgebly.
Chrisna M - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Michell H - Jun 2022
Algehele gradering
Dis was baie lekker and gerieflik.
Marianna P - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Chantel M - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi, bekostigbaar, naby trouvenue Die Woud.
Lees meerLouise D - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was reg en netjies. Geen probleme nie.
Dereachia M - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, cute place.
Antonie W - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige oornag vir moeë reisigers.
Marilize N - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Winnie B - Aug 2021
Algehele gradering
Little gem close to the springs.
Ashley S - Mrt 2021
Algehele gradering
Value for money.
Janine B - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect for our booking as accommodation for after-wedding night. Clean and neat with everything we needed.
Paul M - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte tuiste vir oornagverblyf.
Ishmail R - Feb 2021
Algehele gradering
Great.
Karin N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, perfek vir 'n kort kuier.
Michell H - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Protea Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Michell. Ek waardeer dit en hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Elanza
Eunice M - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice and spacious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie mooi en ruim.
Geen toesluitparkeerplek vir voertuig nie. Oprit is goed, maar stel 'n hek voor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Petra K - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het, cosy plekkie vol karakter.
Philip K - Apr 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Ilze L - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf. Goed geleë. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Marlise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie!
Samantha B - Aug 2019
Algehele gradering
Very neat and spacious accommodation.
Natasha D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Lafras U - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Bernu V - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer en heerlik koel ten spyte van die hitte op Caledon.
Garreth L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Protea Cottage se terugvoer
Baie dankie Garreth.
Therese M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang