Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Protea Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Jammer ons kon nie langer bly nie, want ons was daar vir 'n begrafnis.

Ons was baie tevrede met die blyplek.

Mark O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark O

Goed.

Baie dankie, Protea Cottage. Dit was baie lekker om by julle te bly.

Reinette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Sal baie beslis weer daar slaap.

Skoon en netjiese plek.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Glen E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen E

Friendly host, good value.

Clean and comfortable accommodation.

Doreen A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Baie netjiese en aantreklike kothuis.

Die plekkie is heel ruim, mooi ingerig en netjies gemeubileer. Alles is vars, nuut en smaakvol. Ons het twee nagte gebly, en selfs al is dit redelik na aan 'n deurpad, was dit baie stil. Ek was net nie seker oor hoe die dakwaaier gewerk het nie - miskien met 'n "remote"? Maar ek het dit nie juis nodig gekry nie - miskien moet die eienaar dit maar vir gaste verduidelik. Veilige parkering. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ek sou graag langer gebly het.

Roland E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland E

Tranquil and perfectly placed near all shops.

Perfect destination to visit my family and friends.

Sally R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally R

Pleasant.

Pleasant. We were visiting family in St Francis.

Gail K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail K

Pleasant stay.

Enjoyed our stay. Loved the braai area. Definitely will come back.

Roderick D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick D

Everything was the way we expected.

It is almost winter, a heater to heat up the place might just help.

Willem V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Uitstaande verblyf.

Protea Cottage is die ideale gesinsveblyf. Ek het alleen daar gebly, maar die geriewe en slaapplek alles is absoluut geskik vir 'n gesin. Puik ligging t.o.v besighede en hoofweë. Gasvryheid van die eienaars is wonderlik. Kan Protea Cottage sterk aanbeveel.

Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Lovely, comfortable place. Accessible and easy to find.

We enjoy the comfort of the rooms. The host checked on us even before we arrived. Great customer care. Thank you very much.

Leigh K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh K

Die beste plek om te bly in Humansdorp.

Baie netjies. Absoluut pragtige tuin!

Marelize C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize C

Baie lekker gekuier daar en gebly.

Dit was heerlik en plek was baie netjies en was baie gasvry.

Christa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Modern en lekker gevoel.

Heerlik gebly in 'n pragtige eenheid. Stylvol en skoon. Baie vriendelike ontvangs.

Sinazo S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinazo S

Very nice and comfortable.

The people there are friendly.

Marizel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marizel S

Al wat mens nodig het vir net 'n slapie.

Vriendelike, aangename gasvrou!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempstraat 2, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b8959516fa6dde167a5ba3328f2e3345d0a62d2beee6cdfb1616aeb03a155c7e3cdf3062f4c2f18fd6704e214377b51ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 2 Kemp Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0264362 24.773742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang