Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Richard M
1 nag
5.0
Jul 2024

Jammer ons kon nie langer bly nie, want ons was daar vir 'n begrafnis. Ons was baie tevrede met die blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Goed. Baie dankie, Protea Cottage. Dit was baie lekker om by julle te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sal baie beslis weer daar slaap. Skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glen E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Friendly host, good value. Clean and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjiese en aantreklike kothuis. Die plekkie is heel ruim, mooi ingerig en netjies gemeubileer. Alles is vars, nuut en smaakvol. Ons het twee nagte gebly, en selfs al is dit redelik na aan 'n deurpad, was dit baie stil. Ek was net nie seker oor hoe die dakwaaier gewerk het nie - miskien met 'n "remote"? Maar ek het dit nie juis nodig gekry nie - miskien moet die eienaar dit maar vir gaste verduidelik. Veilige parkering. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ek sou graag langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Tranquil and perfectly placed near all shops. Perfect destination to visit my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pleasant. Pleasant. We were visiting family in St Francis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Pleasant stay. Enjoyed our stay. Loved the braai area. Definitely will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Everything was the way we expected. It is almost winter, a heater to heat up the place might just help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempstraat 2, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14b8959516fa6dde167a5ba3328f2e3345d0a62d2beee6cdfb1616aeb03a155c7e3cdf3062f4c2f18fd6704e214377b51ed5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 2 Kemp Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0264362 24.773742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang