Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Carlo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Everything was neat, tidy and picture perfect. Location is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflik lekker teen die berge. Besonders mooi is Protea Cottage. Volle uitsig oor die see en berge. Alles wat jy sal benodig, is daar. Baie gebruik gemaak van die braai. Trappe is goeie oefening vir die hart en kuit. Bobbejane het gereeld kom kuier (hou net die traliehek gesluit - hulle is slim). Wind was goed en het soms gehuil in die nag, dan skud die huis se dinge bietjie saam. Elke dag was 'n nuwe prentjie en goed vir die siel. Sal graag weer kom kuier. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Wonderful service in a breathtaking location. Protea Cottage is in a breathtaking location with spectacular views of the mountain and sea. It was comfortable and wonderfully clean. The service was friendly and efficient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Elsa (eienaar), was baie behulpsaam. Uitstekende plekkie en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier. Kinders het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zulfah S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig. Dit was baie rustig gewees. Sal dit waardeer as daar wel 6 mense sou kom slaap het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Pragtige omgewing, mooi uitsig en so rustig. Dit was ons tweede keer by Protea Cottage en dit was net so lekker soos die vorige keer. Hierdie keer het ons 'n besoek van die bobbejane gekry, maar gelukkig het al die vensters diefwering en was ons voorbereid daarop. Dit was beslis die hoogtepunt van die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rina G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Rustige wegbreek baie netjiese eenheid. Ons het lekker gebly in Protea Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2024

A television could be more helpful. Stay was fantastic, no issues at all. Place is spacious, neat and tidy and had all the necessary utensils.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansell M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Great location, clean and quiet. My whole family really enjoyed their stay. Great location, clean and quiet. All the facilities you could ever need. Would definitely recommend the accommodation and would return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 152

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772f846e0dedd7310674cfacf78835a8a008564ba1669e382356281d1eaa557b20e2abbcefa9015605805fdde156c8aa9080?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 48 5 1 5 3052 Penguin Terrace Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.356515857543 18.952291953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang