Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Was great, baie goeie ligging en sal weer daarvan gebruik gemaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anon, Jeanette
Protea Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jacques. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê en julle is altyd welkom hier.

David S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Clean, organized, neat. Very nice and clean, well organized, had a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anon, Jeanette
Protea Guest House
Thank you very much, David, for your kind and thoughtful review. We appreciate it very much and it was a real pleasure having you here. You are welcome back anytime at our place.

Nicolette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustige omgewing in die mooiste tuin en uitsig oor die meer. Ideale plek om te ontspan en te herlaai. Alles wat nodig is, was daar. Pragtige uitleg en omgewing. Naby middedorp, maar ver genoeg van al die geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anon, Jeanette
Protea Guest House
Baie dankie vir die terugvoering. Beste wense.

Tamryn F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Beautiful view of the lagoon. Lovely views, comfortable, and a perfect spot for a quick stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Izell K
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Dis lekker uit op die dek en tussen die bome. Dit was erg bedompig, maar daar is 'n waaier in plek. Die badkamer is bietjie knap, maar as jy mooi draai sal jy niks stamp nie. Die trapppe was erg, so reis maar met min, anders gaan jy jou dood drae. Ek is baie goed ontvang en lekker in Afrikaans gehelp. Ek kan eerlikwaar nie kerm oor iets by Protea Guest House nie. Die WiFi is sterk, so onthou 'n tablet of laptop vir Netflix. Die fotos is 100% soos dit lyk, selfs waar die waaier staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Pleasant, good position, can do a little more for customer service. It was fine. Duvet did not fit cover. Towels extremely thin. Communication poor (they must have got my cell phone number wrong as I never got the WhatsApp they claim to have sent me). One can at least get a small 250ml of milk for coffee. Creamer alone is not really acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anon, Jeanette
Protea Guest House
Good day, Unfortunately, we have a new cleaner and she must have inserted the duvet inner incorrectly. It was a queen inner in a queen cover so it is not that it didn't fit the cover. Regarding your comment about poor communication, you didn't bother to ask us if you could check in late. This is a breach of our house rules as you checked in around 21:30 only while you were well aware that our check-in time was until 19:00. You only called late in the day to inform us that you were checking in late. This is not acceptable as you cannot make your own rules without any consideration for others. We provide self-catering accommodation and you need to buy your own condiments according to ur listing type. The beverages that we offer are only a courtesy. We provide affordable accommodation and our rate is much lower than the average rate for accommodation in our area hence what we offer is reflected in our low asking price.

Judete F
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Solo weekend getaway. Solo female traveller, a quick weekend trip to explore Knysna and surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Baie gerieflik ingerig. Pragtige terrein. Die eenheid het alles gehad wat 'n mens moontlik kon nodig kry. Pragtige uitsig, pragtige terrein, rustige omgewing, vriendelike ontvangs. Parkering vir voertuie is ongelukkig nie agter 'n veiligheidshek nie. Die hek na die eenhede word ook nie met 'n slot gesluit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marié D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Lekker gebly. Lekker gebly. Mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina W
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

In die natuur! So rustig. So lekker en mooi uitsig van die strandmeer! Beter as foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anon, Jeanette
Protea Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Christina. Dit was n groot plesier om jou te ontmoet en jou hier te he en jy is altyd welkom by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anon, Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtFNm84IKwkVufbuykD1YMYvecykFCvGdvtcNLnBvvhJVf4FrIZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 7 Protea Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0341 23.03671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang