Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea Gastehuis skuil in die hartjie van Knysna, in die woonbuurt Paradise. Ons het 3 houtkothuise in 'n groot subtropiese tuin met lieflike uitsigte oor Knysna se strandmeer. Geen ontbyt word voorsien nie.

Loerie Kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n woonkamer en 'n ruim sondek met braaigeriewe. Loerie Kothuis bied verblyf aan 4 gaste en is geksik vir 'n gesin met kinders. Glasogie en Suikerbekkie het elkeen slaapplek vir 2 mense en beskik oor sondekke en braaigeriewe. Hierdie 2 eenhede is nie geskik vir kinders nie. Elke kothuis is toegerus met 'n yskas, waaier, verwarmer, radio, ketel, broodrooster, mikrogolf en haardroër. Loerie het DStv en Glasogie en Suikerbekkie het albei OpenView TV (dit is ongeveer 30 kanale en sluit eTV en BBC-nuus in). Daar is gratis parkeerplek op die perseel en gratis onbeperkte WiFi van 150 Mbps. Let asb. dat daar een parkeerplek van die straat af beskikbaar is per eenheid en dat gaste wat in meer as een voertuig reis ons asb. voor die tyd en voor inklok in kennis moet stel. Parkeerplek in die motorhuis kan gereël word teen ekstra koste en is onderhewig aan beskikbaarheid.

Protea Guest House is ver van die besige hoofstraat in 'n stil doodloopstraat sonder verkeer. Geniet gerus die subtropiese tuin en die volop voëllewe. Daar is gereeld blouapies en Knysna Loeries op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Jacques V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Was great, baie goeie ligging en sal weer daarvan gebruik gemaak in die toekoms.
Des 2023
David S
5.0
Clean, organized, neat. Very nice and clean, well organized, had a good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nicolette B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige omgewing in die mooiste tuin en uitsig oor die meer. Ideale plek om te ontspan en te herlaai. Alles wat nodig is, was daar. Pragtige uitleg en...
Sien meer
Aug 2024
Tamryn F
Saam met vriende
4.8
Beautiful view of the lagoon. Lovely views, comfortable, and a perfect spot for a quick stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Izell K
4.8
Dis lekker uit op die dek en tussen die bome. Dit was erg bedompig, maar daar is 'n waaier in plek. Die badkamer is bietjie knap, maar as jy mooi draa...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anon, Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 7, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtFNm84IKwkVufbuykD1YMYvecykFCvGdvtcNLnBvvhJVf4FrIZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 7 Protea Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0341 23.03671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang