Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Guest Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Vanessa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Highly recommend Protea Guest Accommodation. We enjoyed our stay and will definitely be back next year, we highly recommend Protea Guest Accommodation. Thank you for an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George V
1 nag
5.0
Apr 2019

Dit was rustig en die personeel was vriendelik. Sal definitief weer daar bly. Hulle was so vriendelike om my 'n link te stuur om by my bestemming uit te kom. By aankoms het ek dadelik welkom gevoel en alles was met my bespreek. Vreedsame nagrus. By vertrek het alles spoedig verloop. Dit was lekker, gaan weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loekie L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Veilig, netjies en goed toegeruste verblyf wat jou tuis laat voel. Baie netjiese eenheid in veilige omgewing! Vriendelike diens! Die eenheid is baie goed toegerus met pragtige dekor pragtig, maar tog baie prakties! Ons sal definitief Protea Guest Accommodation aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Het my verblyf in die noordelike woonstel baie geniet. Woonstel was ruim met 'n goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Stunning. Wonderlike akkommodasie. Eienaars baie behulpsaam. Seker een van die beter plekke wat ek bespreek het deur die webtuiste. Veiligheid is fantasties. Lieflike sekuriteitsarea, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag
5.0
Feb 2019

Uitstekend. Uitstekende diens. Sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnel L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2019

Really awesome little place within a safe and secure estate. The perfect little place if you are not going to be around often. Kitchen is perfect size but doesn't have a stove. Perfect for breakfasts and a place to make coffee or tea. Estate is very safe and beautiful. Hosts were super friendly and always on the ball! I enjoyed our stay thoroughly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiffany G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2019

Was die moeite werd. Sal die verblyf aanbeveel maar hulle kan aan die volgende werk: meer toiletpapier (ons was 4 dae daar en het net 2 rolletjies gekry), die stort lek, as jy stort is die hele badkamer sop nat. Hulle kan meer swartsakke gee, daar as net 1. Hulle kan elke dag skoon handdoeke gee vir die gaste, ons was al by baie verskeie selfsorg-blyplekke en orals word elke dag skoon handdoeke gegee, hierdie was die eerste plek waar ons nie skoon handdoeke gekry het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Absolute bliss. Myself and my partner stayed at Protea Guest Accommodation for six days and it was the best. The flat was absolutely beautiful and furnished nicely with everything you may ever need. It felt like home away from home, but just better. The host was so nice and whenever we needed something she was only a phone call/message away. The area is beautiful and so secure. I would go back there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Net wat ons nodig gehad het na die lange reis vanaf Johannesburg. Die plekkie was smaakvol ingerig en dit was verkwikking vir 'n moeë reisiger. Ek beveel dit beslis aan. Dit is netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristealaan 39, Welgedacht Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADaKjHJdO5xmfT4DZwYeOoOaYxbaWKUOWOzITCHM67Eg37zgzO1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 39 Aristea Avenue Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.870322 18.604468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang