Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Malindi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Excellent location, clean place with a good quality bed. Good location, clean and safe accommodation with a friendly host. It was ideal for our needs of a 1-night stay. The bed was of a high quality and nice Netflix with good WiFi. The noise from the street bothered us a little. We suggested darker curtains and perhaps 2 plates with cutlery to eat your own meal in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Was lekker rustig daar. Ons het nie so lekker gebly nie, daar was geen lugversorging of waaier in die kamer nie. Die kamer was baie warm en bedompig. Vir die prys het ons darem ten minste 'n waaier verwag in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chene
Protea Guesthouse
Dankie vir die terugvoer, Martie. Ons waardeer dit opreg. Jammer jy voel ingedoen oor die prys, maar ek verseker jou dat jy meer as waarde vir jou geld ontvang het. Ons het nie lugversorging op die lys van ekstra's in die kamer nie, anders sou die kamers meer gekos het. Ons sal wel kyk om waaiers aan te skaf vir as Middelburg weer 'n hittegolf deurgaan soos wat julle beleef het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-straat 13, Kanonkop, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe507a6fa0444ed64fa2e24daa7f94306d6f5627c9b61af33eca8f75e37c1825399001c4dad70142ec3fdaf59fa11979cbfc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 13 Protea Street Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.747972 29.464979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang