Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Manor

Gastehuis
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 R978 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Protea Manor is 'n lieflike eiendom omring deur 'n welige tuin geleë aan die voet van die pragtige Outeniekwaberge in George en is perfek vir 'n gesin van 4.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat deur die stapeldeure na die patio uitloop. Dit beskik oor 'n modern ontwerpte badkamer met 'n bad, instapstort en sy en haar wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n dubbelsitplekbank wat 2 kinders kan akkommodeer. Dit het 'n lieflike kaggel met 'n TV wat Netflix bied. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die onderdakstoep met buitemeubels wat oor die swembad, tuin en pragtige berge uitkyk. Braaigeriewe is beskikbaar en gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe en besienswaardighede soos Fancourt, Kingswood & George Gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 6, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac39505a21041f5c7a0504ed79276989665d001e5d01be57ecc5e799d281d41b0e0a7e4961f29ade022814c8c244926eca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 6 Protea Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.954866159111 22.425207915344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang