Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Suite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful apartment. Very spacious and beautiful accommodation, very private with aircon, WiFi & Netflix. Something can be done to make it clear where the entrance is, but otherwise a very lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon netjies en sentraal geleë. Baie vriendelik ontvang, ongelooflik mooi en skoon, sal definitief weer daar slaap en my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker stil en netjies. Lekker ruim en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie aangenaam. Baie oulike plek toegerus met alles wat nodig is. Die eienaar doen regtig baie moeite om verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Lekker sentraal en skoon. Stephanie was 'n absolute ster, die verblyf is skoon en lekker sentraal, en sommer so katspoggie weg van die Afrikaanse Taalmonument. En hulle het sommer 'n lekker bottel wyn in die yskas gehad vir ons. Koffie was lekker moer koffie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lianndi Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We will be back! The host was very friendly and communicative, and every small detail was thought of - from water bottles and wine in the fridge to swimming towels and extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies eenheid, goed geleë en naby aan alles. Vriendelike verwelkoming en ontvangs deur gasvrou. Eenheid is privaat met 'n lekker buite kuierplek waar jy kan braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Had a lovely stay. Beautiful place. Will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumont-straat 2, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28737fcfdeeebc82ed7735b65ae2c6eb41fbd859c6fcedc39b352d49638c57815f03fdfe6578b882588777b6176785a94a23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Dumont Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7694614 18.953045648479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang