Protea Wilds Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
John A - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Tussen die fyn bos en plase, puik bestemming.
Angelique V - Jan 2023
Algehele gradering
Soek jy vriendelike ontvangs, netheid, lafenis vir jou siel in die stilte van die valleie en berge en veiligheid is Protea Wilds Retreat jou antwoord!
Lees meerGert J - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. En 'n mooi view.
Linda V - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte lafenis vir liggaam en gees! Amanda is besonder gasvry en behulpsaam.
Hermien K - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het 'n baie koue naweek met reën verwag. Dit was so lekker om in 'n warm ontvangs en huisie met genoeg komberse en verwarmers te woon.
Antoinette S - Jul 2022
Algehele gradering
Was heerlik. Plek vir onsself gehad en heerlik gekuier.
Nasreen A - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful, quiet, easy.
Johan H - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, aards en netjies in mooi omgewing en toeganklik vir baie stap- en MTB-roetes.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike woorde Johan. Hoop ons sien julle weer eendag.
Jonathan H - Des 2022
Algehele gradering
Awesomeness view, dirt road not so good.
Anita D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie stil.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie Anita. Ek kyk na die 4 sterre en maak werk daaraan.
Mariëtte K - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie mooi omgewing.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Jammer ons kon julle nie tevrede stel nie. Daar het 'n groep uitgeboek die dag met julle aankoms en my personeel was nog besig om skoon te maak, en het waarskynlik in die dolheid eers alles anders gedoen en toe vergeet, baie jammer daaroor. As jy my gese het het ons dit dadelik kom was. Die toiletpyp wat geraas het as jy dit trek, het ek nie van geweet nie, ek het dit toevallig gehoor, en het dit die dag na jul aankoms uitgesorteer. Ons adverteer ons akkommodasie as aards, maar gemaklik, met goeie beddens, linne en handdoeke. Wat die privaatheid betref, daar is ander gaste en julle sal wel in gemene areas hulle sien, of hul mag dalk by julle eenheid verbyloop van tyd tot tyd. Mooi gaan.
Melissa J - Des 2021
Algehele gradering
Lovely and peaceful accommodation.
Lees meerJohan O - Des 2021
Algehele gradering
Inboek-reëlings was baie effektief getref.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie vir jou mooi resensie Johan, jy maak my dag.
Belinda W - Des 2021
Algehele gradering
A peaceful place where one is able to rest completely.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Thank you Belinda, I really appreciate your good review.
Magriet V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige kuier in die natuur.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Magriet, hoop ek sien julle gou.
Ronel M - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige stilte, omring met voëls in die tuin. Mooi uitsig. Lekker stap. Ideale wegbreek vir 'n paar dae.
Jean Jaqe V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het ons tyd hier geniet.
Thomas S - Des 2020
Algehele gradering
Ek het net een woord "ongelooflik".
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Thomas, thank you for your very kind words. Hope to see you back again soon!
Lisa M - Jan 2020
Algehele gradering
Tranquil stay.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Thank for your great words Lisa! Was wonderful having you and your dog children here. The wifi does not reach the cottage you stayed in, only available at the reception (my house). Normal data usage will apply at the cottage, sorry if it wasn't clear! Hope to have you back soon!
Elsie O - Des 2020
Algehele gradering
Sleepover for hiking.
John O - Des 2019
Algehele gradering
Flippen fantasties.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Wow John dankie, jou resensie blaas my weg.
Alan B - Des 2019
Algehele gradering
A gem and real value which I found impossible to fault.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Thank you, Alan. It was a pleasure to host you and we hope your trip further on was memorable.
Mareli H - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras, asemrowende uitsig en rustig vir asemskep.
Marthie R - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie Mareli. So bly julle het lekker gekuier en dankie vir jou moeite om hier te skryf. Ons hoop ek sien julle gou weer.
Pl V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye verblyf.
Belinda E - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome.
Louis V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, privaat en beeldskoon.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Beste Annelene,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit baie! Ek is bly julle 3 en jul hondekind het lekker by ons gebly, hoop ek sien julle weer!
Hoop jou dogter gaan gelukkig wees hier in Plett!
Joanne J - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie Joanne,so bly jy het dit geniet! Hoop ons sien jou gou!
Gracial H - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie Gracial
Ek sien uit na jul kuier in Junie saam met die familie.
Lené V - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, natuurlewe en absolute rustigheid.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Lené!
Ooh, jy maak my hart warm! Baie dankie vir jou mooi woorde, sal lekker wees om julle weer te sien! Baie voorspoedige jaar verder!
Christelle F - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie lekker. Die grondpad kan uitdagend wees, maar is doenbaar.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Hallo Christelle
Dankie vir jou mooi skrywe. Ja, ons hou die pad so goed moontlik in stand, dit is soms moeilik sonder hulp van die padowerhede, maar ek het darem nog nooit probleme gehad met enige gaste wat dit nie kon ry nie.
Dit is my ouma se voortrekker rok, wat sy gemaak het, en my ma se handskoene. Ek het gedink dit gee karakter aan die huis en pas in by die tema. Jammer oor die ongemak, ek kon dit weggeneem het. Wens ek het geweet van die yskas, ek sou dan 'n plan probeer maak het.
Dankbaar dat julle lekker gebly en dit verder geniet het. Mooi gaan.
Ronél C - Des 2016
Algehele gradering
Dankie vir Amanda se gasvryheid, ons het regtig heerlik gebly by Protea Wilds Retreat.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Ronel! Hoop ek kan julle weer verwelkom!
Mariska F - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Mariska,
Wow! Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle volgende jaar in September!
Amanda en Martin
Richard H - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfek vir uitlating van gedruis van die stadslewe.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Richard, baie dankie ,ek waardeer dit! Ek hoop ek sien jou gou weer! Amanda
Karina B - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Karina. Alhoewel die grondpad net 9 km vanaf die N2 tot hier is, het dit ongelukkig hard gereën toe julle aankom. Die pad word gelukkig gereeld geskraap en goed onderhou. Versigtig is maar die antwoord tot 'n mens hom paar keer gery het en meer op mens se gemak raak. Gaste het darem nog nooit vasgesit of 'n ongeluk gemaak nie. Dankie vir julle geduld hiermee! Hoop ek kan jul weer verwelkom!
Annelies W - Mrt 2016
Algehele gradering
Prachtig, rustgevend.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Annelies. Bly julle het lekker gekuier! Amanda
Lizette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Very relaxed.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Thank you for your kind words Lizette! Hope we see you again! Go well. Amanda
Piet R - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig tog naby besienswaardighede.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Piet! Gewaardeerd!
Louis B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker, veral die uitsig en vars lug.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Louis! Hoop ek kan julle weer verwelkom!!
Amanda
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
An amazing special piece of God's Kingdom.
Protea Wilds Retreat se terugvoer
Gary, I really appreciate your beautiful review and we hope to welcome you back soon! To share our piece of heaven with you were our pleasure. Dankie en mag Debbie se skilder ook van krag tot krag gaan!
Hendrik S - Des 2014
Algehele gradering
The place is nice and quiet.
Brumilda K - Nov 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Cynthia B - Des 2014
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Rene D - Des 2014
Algehele gradering
Ek het rus gesoek en dit daar gekry.
Adam B - Nov 2013
Algehele gradering
'n Lekker ruim woning, met hartlike ontvangs. Net nat, nat, nat weer!
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang