Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Wilds Retreat

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
John A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastiese naweek. Baie lekker verblyf. Wonderlike tyd gehad saam met vriende. Baie rustig en stil. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Tussen die fyn bos en plase, puik bestemming. Stil bestemming in die fynbos en plase naby Plett, in 'n pragtige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige diens. Lekker omgewing vir stap en bergfietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Soek jy vriendelike ontvangs, netheid, lafenis vir jou siel in die stilte van die valleie en berge en veiligheid is Protea Wilds Retreat jou antwoord! Amanda, jou detail korrespondensie van bespreking tot ons vertrektyd was vir ons uitstaande! Jy is so betrokke as gasvrou in jou attention to detail! In die eenvoud, wat perfek invloei met die natuur, is alles baie netjies, skoon en gerieflik en in werkende toestand! Dankie vir die vars blommetjies! Jou vriendelikheid en passie wat jy uitstraal is verfrissend! Hierdie is 'n lafenis vir die siel, omring met die mooi Outeniquaberge, valleie en bos! Mag julle geseënd wees en lêplekkie bied vir vele reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie mooi en netjies. En 'n mooi view. Baie vriendelik en goeie diens. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Sal aanbeveeel vir enige iemand. Genoeg privaatheid ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Perfekte lafenis vir liggaam en gees! Amanda is besonder gasvry en behulpsaam. Dit is die ideale wegbreek vir 'n familie of vriendegroep wat net lekker saam in die natuur wil kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Ons het 'n baie koue naweek met reën verwag. Dit was so lekker om in 'n warm ontvangs en huisie met genoeg komberse en verwarmers te woon. Ons kon heerlik kuier om 'n boma en rugby geniet by 'n kaggel. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Was heerlik. Plek vir onsself gehad en heerlik gekuier. Amanda was baie gasvry, die kamers baie skoon en netjies. Rustig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasreen A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Beautiful, quiet, easy. My stay was absolutely wonderful. Amanda is so friendly and kind and the area is beautiful. 10/10 would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Rustig, aards en netjies in mooi omgewing en toeganklik vir baie stap- en MTB-roetes. Fasiliteite aards, maar baie skoon, netjies en gerieflik. Geleë in pragtige omgewing naby baie stap- en MTB-roetes asook verskeie ander plekke om te besoek in die omgewing. Rustige omgewing met die lekker swembad maak dit 'n uitsonderlike plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Protea Wilds Retreat
Dankie vir jou wonderlike woorde Johan. Hoop ons sien julle weer eendag.

Jonathan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Awesomeness view, dirt road not so good. Awesome little gem a bit out of town but in the busy seasons its the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOTc1YWFiLWMyZjEtNGQzZC1hOWUyLTYyOTlhODc5NTZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Between Knysna & Plettenberg Bay, Fisanthoek 9 kilometres off the N2 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003470714567 23.26479434967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang