Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Proteaceae

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Patric M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

A getaway that every soul needs from time to time. The cottage was absolutely perfect and set at the foot of the most beautiful mountain view. Our hosts went out of their way to ensure everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Beautiful and comfortable place to get away from the city. We had an amazing start to our road trip at Proteaceae. The cottage is even better than the pictures and is comfortable and fully equipped. There is no cell reception, so you can completely relax and get away from everything. You can hike all over the large farm and there is a beautiful river with waterfalls and rock pool to enjoy. Our dogs had a blast and really enjoyed the 4x4 trip with the host and their dogs up into the proteas. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilané S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Asemrowende omgewing, Netjiese en veilige verblyf. Sprokiesverhaal, 4x4, proteas, dierevriendelik. Tussen die berge, weg van die stad se geraas kan 'n mens weer asemhaal in hierdie huisie wat gebou is met liefde en drome. Hierdie pragtige wit huisie met groen dak lyk en voel asof hy reguit uit n sprokiesverhaal kom. Geleë op n plaas met 'n verskeidenheid van aktiwiteite, van staproetes na die waterstroom, regdeur na 4x4-roetes om proteas te gaan kyk in die berge, selfs perdry na watervalle as die weer dit toelaat. Dit was so rustig ons het nie een oomblik terug verlang na die stad se gewoel. Die huisie bied beslis alles wat mens nodig het. Met 'n houtstoof binne en 'n braaiplek buite kort 'n mens nie veel meer om die regte atmosfeer te skep nie. Proteaceae sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wikus / Elrine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale-weg, Plaas Buffelsdrift, , 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33b91f592399c2b6a1592d12a083c962aa06bb04f3cfad83f9edceb4a64cec56fb70a697ce1b2a3493a7b038428c0c8f5e02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 3 mense 3 5 1 5 Riversdale Road Farm Buffelsdrift 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994697921926 21.514315738435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang