Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Proteus Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike verblyf in pragtige omgewing. Die ligging is onverbeterlik. Ons is hartlik verwelkom en verras met 'n verskeidenheid versnaperinge. Eienaar was baie tegemoetkomend. Verblyf is goed toegerus. Heerlike beddens met lieflike beddegoed. Die uitsig is baie spesiaal. Perfek vir heerlik ontspan. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer gaan. Paradys vir natuurliefhebbers. Wonderlike voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustige wegbreek in 'n pragtige omgewing. Vriendelike gasvrye ontvangs met gedekte tafel en eetgoed. Pragtige omgewing en uitsig vanuit die blyplek. Alles beskikbaar wat mens moontlik kan benodig. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doug D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Simply brilliant! One of the most wonderful stays. Great location, beautiful house and lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Thank you very much for your positive review, Doug. Much appreciated.

Jannet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou was ongelooflik warm en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Larisha W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Five star. Absolutely awesome service and accommodation. Thank you to Piet, Petro and Ian for the extraordinary experience, warm welcome and hospitality. They even went the extra mile, which I have never seen before. To Petro, the beautiful table laid with treats and muffins, I am still in awe. Thank you for making our weekend extra special. We appreciate you. Larisha.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Dear Larisha, thank you for your kind words and for being wonderful guests. It was an absolute privilege and pleasure to host you. We look forward to welcoming you again.

Stephan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasties, moes langer gebly het. Fantasties. Ligging, netjies, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Stephan!

Ronnie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Peaceful. Very pleasant. Our hosts went out of their way to see to our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Baie dankie vir jou resensie, Ronnie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Byron S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Beste gasvryheid wat jy kan kry in die beste ligging. Ons was goed ontvang by Proteus e dit was 'n goeie naweek wat ek enige tyd weer sal wil doen by Proteus Beach House. Baie dankie vir die geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Proteus Beach House
Baie dankie Byron, vir die positiewe resensie en wonderlike gaste wat julle was. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e8dbdedcc332aa99ea5b544a1405399764fc09e1743185eec6da054b9ab48d2412a62746817a3d7ea53def79f7278b69ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 281 Oceanview Drive Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 12:00 -34.3103632 18.8196288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang