Proteus Beach House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Proteus Beach House is 'n pragtige vakansiehuis wat in Rooi-Els langs die see geleë is. Dit bied styvolle en gerieflike selfsorgverblyf en spog met 'n skilderagtige see- en berguitsigte. Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met berg- of see-uitsigte. Twee slaapkamers het elkeen 'n koningingroote-bed en die derde hoofslaapkamer het 'n koninggroote-bed. Elke slaapkamer het 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n TV met Netflix. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis het 2 sitareas met see-uitsigte. Die sitarea op die onderste verdieping het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, ingeboude braai en 'n glasskuifdeur wat na die stoep lei. Die tweede sitarea is op die boonste verdieping en het gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met buitesitplek lei.
'n Binnenshuise braai-area lei na die buitesitplek met 'n swembad. Daar is ook 'n boonste dek met sitplek.
Gaste het toegang tot gratis onbeperkte WiFi en parkeerplek voor die huis.
Die woning is toegerus met ‘n batterystelsel wat elektrisiteit voorsien tydens kragonderbrekings.
Goedgemanierde klein hondjies is welkom met voorafreëling.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Proteus Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooi-Els Suidkus Walvisroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang