Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Proteus Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Proteus Beach House is 'n asemrowende vakansiehuis wat langs die see in Rooi-Els geleë is, en bied stylvolle, ruim en gerieflike selfsorgverblyf met skilderagtige see- en berguitsigte vanaf die grootste deel van die eiendom. Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die huis bestaan uit 3 individueel-gestylde slaapkamers met berg- of see-uitsigte. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n TV met Netflix. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis het 2 sitareas wat oor die see uitkyk. Die sitarea op die onderste verdieping het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n glas-skuifdeur wat na die patio oopmaak. Die tweede sitarea is bo geleë en beskik oor gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met buitesitplek oopmaak.

Daar is 'n binnebraai-area wat lei na buitesitplek by die swembad. Daar is ook 'n boonste dek met sitplek.

Gaste het toegang tot gratis en onbeperkte WiFi en parkeerplek voor die huis.

Die verblyf het 'n batterystelsel wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Goedgemanierde honde (slegs klein honde) is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Proteus Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Proteus Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 281, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e8dbdedcc332aa99ea5b544a1405399764fc09e1743185eec6da054b9ab48d2412a62746817a3d7ea53def79f7278b69ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 281 Oceanview Drive Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 12:00 -34.3103632 18.8196288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang