Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Proudfoot Holiday Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 7 kinders en beskik oor 5 slaapkamers en 2 gemeenskaplike areas. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die 5de slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 2 gemeenskaplike areas waarvan 1 enkelbeddens vir 2 kinders het en die ander area het 'n enkelbed vir 1 kind. Daar is 2 badkamers wat slegs 'n stort het en die ander 2 badkamers het elk 'n bad. Daar is ook 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 15 mense 7 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

4

2 x Kinderbed vir 2

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste op 'n grondpad sal moet ry wat nie geskik is vir sedan-voertuie met lae-grondvryhoogte nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf met die eienaars getref word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea, -kombuis, -eetarea en -sitarea lei na die stoep met 'n tuin en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat gaste op 'n grondpad sal moet ry wat nie geskik is vir sedan-voertuie met lae-grondvryhoogte nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf met die eienaars getref word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D509 Middlerus-weg, ProudFoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e98b7aaea614f46ee09477ef9d017c6f25fbb4521ffe04181fce76554aa92bfc3e96c6d79c510ede789b763422c1ab21a8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 D509 Middlerus Road ProudFoot Farm 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.118197590039 30.256898739914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang