Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Provence Guest House

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.1
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
2.8
Eddie Bongani M
1 nag
5.0
Feb 2023

Best stay. Value for money indeed. I loved everything about this. Yes, it's an old building but it's giving. The Bible and eyewear next to the bed are a great touch. The breakfast was out of this world and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Beautiful place. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz M
1 nag Gesin met tieners
2.2
Okt 2023

Die ontvangs was vriendelik en die onbyt was lekker. Die algeme instandhouding en toestand van die fasiliteit laat veel te wense oor, dit vol soos uit vervloë dae met 'n Franse kleurtjie maar die geur is weg. Ons gesinskamer was skoon en netjies; die dubbelbed was deurgeslaap en was die nagrus onrusbarend; in die badkamer was dit verslete; die stortkop was weg, net 'n enkel, dik straal uit die pyp; die krane was omgeruil en van verskillende vervaardigers; die stortgordyn was weg; die wasbak se mengerkraan het gelek soveel so dat mens te bang was om hom oop te maak. Die handdoeke was gevlek, maar darem skoon en het na versagmiddel geruik. Die algemene toestand van die perseel laat mens dink aan vervalle, die houtdeur(e) was verweer, die geboue in 'n swak toestand en dit wil voorkom of daar lanklaas iemand daar was en of die geld vir die instandhouding opgeraak het oor tyd; dit terwyl die ontvangs vriendelik, hartlik en gul was.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

James H
Kort verblyf
2.0
Apr 2023

No showerhead, no matches for the candle, kettle hard to use (plug location) and then it stopped working. No showerhead. No matches for the load shedding candle (I don't smoke). Kettle stopped working (no microwave to heat a meal). Right next to the road, with no fence, or bars on the windows. No in-room information about how optional meals would work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Phindile F
1 nag
1.0
Okt 2023

Terrible. The place is old and not attractive at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Kobus
Provence Guest House
Good day. Again we apologize for any inconvenience. But your personnel were not the best group to have around. They couldn't read or follow the basic directions or Google Maps location. They were supposed to book in at 08:00 am on Friday. They started calling us every 10 minutes from 21:00 until 03:00 Saturday morning because they did not know where to go. Our manager and his wife spent the whole night calling, sending locations, and even went out of their way, out of business hours, and on their own personal resources to go get them. In the middle of the early morning hours in a dangerous part of town. Once they finally arrived with our manager and his wife on the premises, they were inconsiderate of other guests and blasted loud music even after they were asked nicely to turn the music down a bit. Not even to turn it of. The next morning Everyone ate the ENTIRE breakfast. They used the amenities until 14:00 on Saturday and then requested a full refund for the following reasons. The swimming pool was dirty. 1. It was not dirty, the light grey color is a result of the bad weather mixed with the chlorine that was added the morning of. A leaking fossette. The fossette is not leaking the owner himself did an inspection on all of the rooms before their arrival and after their departure. The water seen in the picture is water that was spilled on the sink itself, not leakage. The rusty chairs by the swimming pool. These are only for the antique decor of the place and not for use. There are plastic chairs with covers available for use. Lastly, you requested a full refund after all of the "inconvenience" you had to experience but you called us at 22:00 on Saturday evening to ask if you could come back. If it was such an inconvenience why would you want to come back. Let us know if there is anything that we could have done better to accommodate you. I just think your comment is out of pocket as you personally were not present. Thank you.

Dian V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Rustig. Oom Kobis is baie vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik,.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie J
1 nag Saam met vriende
1.8
Okt 2022

Verskriklik teleurstellend. Vreeslik vol spinnekoppe en spinnerakke. Muismis in die hangkaste en bedkassies. Groot yskas maar geen vrieshokkie - in 'n dorp wat 35°C of meer word. Yskas maak nie koud nie. Buiteligte werk nie. Geen DStv alhoewel dit in ad genoem word. Al die breekware en eetgery moes eers gewas word agv stof. Geen bord of pyl wat rigting van Ontvangs aandui nie. Foto's op webtuiste is seker 20 jaar gelede geneem toe daar nog toesig en beheer was. Geen afdakke vir motors maar ad sê daar is veilige parkering. Geen water in wasbak, geen bad - slegs 'n stort sonder 'n stortgordyn. Geen hek of heining van grootpad tot by chalet, van die ander gaste het hul motor met 'n ketting aan 'n baksteenpilaar gesluit want daar's geen heinings of hekke nie. 1 klein los braaiertjie wat gedeel moet word tussen 24 families. Eienaar se 4 honde blaf die heel nag. Ad sê self-catering maar daar is net 'n toaster en 'n mikrogolf. Jy kan nie die oord op Waze of Maps kry nie, want sy korrekte naam is Provence Wedding Venue wat beteken jy moet ry en vra agv 'n verkeerde naam op webtuiste. Al offer Provence my 'n gratis verblyf tussen 3 ure en 3 jaar sal ek dit van die hand wys. Ons het my 55ste en my seun se 20ste verjaardag gevier en dit was verskriklik teleurstellend gewees - iets wat eintlik spesiaal moes wees.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Pg K
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2021

Mooi ligging, maar afgeskeep. Eienaar is baie vriendelik en gaaf, maar die wooneenheid was nie onlangs skoongemaak nie. Daar was spinnerakke orals en ou goggas wat nie skoongemaak was nie. Beddegoed was gelukkig skoon.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elise D
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2019

Baie goeie diens. Baie goeie diens..Eienaar is betrokke en het ons ontvang met vriendelikheid, goeie diens en lekker vol ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8FXF5hhNzsziQTdFChUM63KFbunQlQKXoMYxs8KKp0Y3SyPvFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 3 R501 Plot 131 Kolonieplaas Boskop 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -26.609904175325 27.109463696184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang