Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Provence Guest House

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Provence Gastehuis is net 7 km buite Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die plaas bied 'n rustige atmosfeer met groot tuine.

Die gastehuis beskik oor 2 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met óf 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer en al die kamers het waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan van die pooltafel, swembad en braaigeriewe gebruik maak. Ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien. Elke kamer het sy eie privaat ingang en parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.1
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
2.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Provence Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R501, Plot 131 Kolonieplaas Boskop, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8FXF5hhNzsziQTdFChUM63KFbunQlQKXoMYxs8KKp0Y3SyPvFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 3 R501 Plot 131 Kolonieplaas Boskop 2531 Noordwes 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -26.609904175325 27.109463696184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang