Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 40

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Heather R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent value for money, will go back! Excellent value for money! The place should always remain fully booked at that price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great value for money. Great place, clean and stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie goeie waarde vir geld. Dankie. Baie lekker gebly. Parkering (n) uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Baie lekker, rustig en veilig. Baie netjies en skoon, alles wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Pragtige uitsig, naby aan die spaar en restaurante. Lekker gekuier en ontspan. Gerieflike eenheid, net alles wat jy nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing. Found a few cockroaches in the main bathroom and bedroom, but other than that, we enjoyed our stay so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Onbeskryflik. Wat 'n belewenis, die plek is verskriklik mooi, ek en my gesin het dit uiters baie geniet. Die foto's doen die plek regtig nie "justice" nie. Die uitsig met die sonsopkoms is amazing! Ek gaan werklik probeer om elke jaar terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

We had a lovely time, apartment was clean, close to the beach. The place was comfortable and clean, close to shops and the beach. The only problem was the frequency with water cuts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carel
Providence 40
Thank you.

Michel D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Dit was baie lekker. Die wooneenheid en uitsig was baie goed. Dit is net die ligging wat ongemaklik was. Die stilte en moeite om by die braaiplek te kom, omdat daar nie 'n braai op die stoep toegelaat word nie. Maar verder was alles baie lekker en aanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2023

Was ok. Dit was aangenaam behalwe dat daar soveel trappe is, die braai geriewe het nie roosters nie. Jy moet jou eie saam neem en dit is redelik moeilik om op en af te gaan met die trappe om by die strand uit te kom.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Carel
Providence 40
Daar is roosters in die gangkas, in 'n swart sak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 6)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDEzMTkwLTQzOTctNGE1MS04OGM0LWI1ZjhlZDdjNTQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang