Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 40

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Providence 40
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Heather R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R

Excellent value for money, will go back!

Excellent value for money! The place should always remain fully booked at that price.

Stefan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Great value for money.

Great place, clean and stunning views.

Anton V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Baie goeie waarde vir geld. Dankie.

Baie lekker gebly. Parkering (n) uitdaging.

Hannes V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie lekker, rustig en veilig.

Baie netjies en skoon, alles wat ek verwag het.

Mary-anne D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne D

Pragtige uitsig, naby aan die spaar en restaurante. Lekker gekuier en ontspan.

Gerieflike eenheid, net alles wat jy nodig het.

Colin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M

Amazing.

Found a few cockroaches in the main bathroom and bedroom, but other than that, we enjoyed our stay so very much.

Shaun G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Onbeskryflik.

Wat 'n belewenis, die plek is verskriklik mooi, ek en my gesin het dit uiters baie geniet. Die foto's doen die plek regtig nie "justice" nie. Die uitsig met die sonsopkoms is amazing! Ek gaan werklik probeer om elke jaar terug te keer.

Rene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

We had a lovely time, apartment was clean, close to the beach.

The place was comfortable and clean, close to shops and the beach. The only problem was the frequency with water cuts.

Providence 40 se terugvoer

Thank you.

Providence 40
Michel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michel D

Dit was baie lekker.

Die wooneenheid en uitsig was baie goed. Dit is net die ligging wat ongemaklik was. Die stilte en moeite om by die braaiplek te kom, omdat daar nie 'n braai op die stoep toegelaat word nie. Maar verder was alles baie lekker en aanvaarbaar.

Jacques O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques O

Was ok.

Dit was aangenaam behalwe dat daar soveel trappe is, die braai geriewe het nie roosters nie. Jy moet jou eie saam neem en dit is redelik moeilik om op en af te gaan met die trappe om by die strand uit te kom.

Providence 40 se terugvoer

Daar is roosters in die gangkas, in 'n swart sak.

Providence 40
Anita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Was 'n belewenis en dit is baie mooi plekkie.

Uitsig van lagoon en see is pragtig. Voëls en dassies mooi om te sien en hoor. Plekkie is baie mooi en groot vir familie. Het Providence 40 baie geniet en sal beslis weer daar inboek.

Roelf S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf S

Nice.

Die plek het baie trappe en die parkeerplek het nie 'n dak op nie, maar dit is al wat nie ok was nie.

Caroline H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline H

Providence 40 is baie netjies en lieflike uitsig. Maar die parkering is 'n nagmerrie en daar is baie trappe. Baie ou TV en met al die reën kon ons nie juis lekker ontspan voor die TV nie. Loadshedding met tye soos orals. Het heerlik gekuier in Ramsgate. Die strand is skoongemaak na die storms.

Die uitsig is pragtig en die woonstel is baie netjies. Daar is baie trappe! Parkering nie great nie, BMW het skade opgedoen op pad na die onderste woonstelblokke toe! Permanente inwoners kan buite seisoen meer toegeeflik wees, daar was amper niemand vir die twee weke wat ons ingeboek was, hulle was bakleierig toe ons ondertoe ry om af te laai, met beide voertuie. BMW, ons 2de voertuig moes by swembad staan soos gereël, ten spyte daarvan dat daar amper geen vakansiegangers was nie. Glad nie veilig gevoel omdat die hekke oopgestaan het 'n paar kere in die dag en nag a.g.v loadshedding baie gesukkel met remotes ten tyde van loadshedding om terug te kom in die woonstelblok. Gasbraaier se vlam was baie klein, ons kon nie lekker braai nie. Ligte nie gewerk voor ons woonstel nie wat dit baie donker gemaak het in die dag en nag. Selfoonopvangs glad nie goed nie. Die Blue Lagoon Restaurant het geen manier wat jy met 'n kaart kan betaal as daar loadshedding is nie, ons kon ook glad nie kontant trek by OTM'S nie, ons moes van 21:00 tot 22:00 wag om te betaal a.g.v loadshedding. Ook geen selfoonopvangs gehad om EFT te probeer doen nie. Ten spyte van alles was dit 'n lekker wegbreek na die see toe.

Riana B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Fantasties, als was naby geleë, see-uitsig en woonstel was puik ingerig, still en netjiese area, selfs swembad en speelarea vir kinders. Die man van woonstel was vriendlik en baie behulpsaam.

Uitstekend en 'n definitiewe aanbeveling.

Sharon R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Pragtige see-uitsig.

Die eenheid bied alles wat 'n mens benodig met 'n pragtige uitsig oor Ramsgate se strand. Die parkering is net 'n uitdaging.

Martin L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Skoon en netjiese eenheid.

Ons was verras met Providence 40! Dit is baie lekker eenheid en ons het 'n wonderlike vakansie gehad.

Providence 40 se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Wees geseend,
Carel.

Providence 40
Warren A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren A

Great breakaway from the rat race.

We had a short break at the coast, the accommodation had everything we needed. Thanks for a great stay.

Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker plek naby alles.

Noem net van die stelle trappe en ek dink hulle kan 'n plan maak by die stort, die hoek is skerp en die spasie is min. Baie enkels blou gestamp.

Trudie W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie W

Was aangenaam gewees.

Al wat jammer was, daar word gesê daar is braaigeriewe by die woonstel se balkon, maar nadat ons vleis, braaibroodtjies ens. reg het vir ons braai, is die gasbottel leeg. Geen gas. Het kontakpersoon gebel en het eers teen die volgende laatmiddag gas gekry. Het vakansie gedemp om nie te kon braai nie. Andersins regtig 'n lieflike plek. O ja, indien jy moeilik trappe klim is eenheid nie geskik nie. Maar lieflike uitsig.

Yolande V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande V

Mooi, maar woonstel kort baie werk.

Water drip uit die lig van die badkamer met stort, asook teen die deurkosyn af, so ons kon glad nie die tweede badkamer gebruik sonder dat die krag trip nie, asook die toilethandvatsel het ook nie gewerk nie. Was gerapporteer en nie reggemaak nie. Die draaihek na die strand is ook al lankal nie meer daar nie, weens inbrake het hulle die hekkie tot niet gemaak. Die banke in die sitkamer is vreeslik mooi maar kort 'n skoonmaak, hulle het 'n suur reuk.

Providence 40 se terugvoer

Hi
Die probleem met water,lig en badkamer is as gevolg van 'n lek of probleem in die woonstel bo myne. Die kompleks bestuur is besig om dit aan te spreek maar hulle kry nie die probleem nie. Die toilet handvatsel was deur die dame gerapporteer maar sy het gesê hulle kom reg met dit soos dit is. Daar is nie 'n draai hek na die strand toe nie, daar was wel 'n klein hekkie in die hoek van die erf maar weens sekuriteit is daar besluit om dit toe te maak. Ek het 'n nuwe hout sitkamer stel gekoop en die fabriek is tans besig om die kussings te maak dan gaan ek daardie ou sitkamer stel vervang.

Providence 40
Alison S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S

Stunning flat with great view. Close to everything.

Will definitely go back. Friendly helpful and any issues the owner is always available.

Gerda J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda J

Ramsgate is 'n awesome plek om te besoek maar die verblyf was 'n teleurstelling.

Ons moes R980 betaal om 'n skoon eenheid te ontvang, maar als behalwe wat ons ontvang het. Die skottelgoed was vuil en die skottelbraai was so taai van vuil dat jy te vies was om dit te gebruik. Die badkamer lig is vol water wat drup en die opsigter het ons versoek geïgnoreer. Ek het na twee weke nie eers my terugbetaalbare deposito ontvang.

Dominique V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Beautiful view!

The place is very beautiful and cosy, with a beautiful view.

Cobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Aangenaam, skoon met pragtige see-uitsig.

Goeie waarde vir geld, baie aan alles wat mens nodig het met 'n rustige atmosfeer.

Alicha L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alicha L

Baie lekker!

Diens was goed, toe ons ketel nie werk nie het hulle 'n nuwe een gebring. Die DStv moet jy net seker maak hys nie geskik vir explorer nie. Die voordeur maak moeilik oop. Verder was als baie lekker en ek sal weer kom kuier.

Marie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Uitsig wonderlik en baie diertjies gesien in rivier. Heerlik gebly.

Asb meld op advertensie die trappe. Ek het 'n heupvervanging gehad en het baie gesukkel met die baie trappe, maar het verskriklik baie die verblyf geniet..uitsig wonderlik.. woonstel was skoon op die oog af, tot my bril val en onder bed inskuif. Onder beddens en as mens sit in sitkamer kan mens die stof onder die banke duidelik sien, maande se stof.

Providence 40 se terugvoer

Beste Marie,

Ek het 'n nuwe bestuurder vir die woonstel aangestel wat skoonmaak ens. behartig. Dit is nou my bure, Rob en Sylvia, van woonstel 41. Ekvertrou dat die skoonmaakdienste nie weer 'n probleem sal wees nie.

Groete,
Carel van der Walt

Providence 40
Danie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Absoluut fantasties.

Baie mooi ruim woonstel. Baie veilig. Dit was 'n fees om vir die eerste keer van julle gebruik te maak. Prys onverbeterlik. Netjiese swem en braaigeriewe. Sal dit definitief aanbeveel. Mense van Providence 40 is ook baie professioneel en behulpsaam, vriendelik en het gou geantwoord op enige van ons vra. Weereens baie dankie. (NS. Dalk net die TV opgradeer).

Desire V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire V

'n Baie netjiese kompleks met ruim woonstelle.

Dit is baie veilig en veral gewild onder die kinders is die swembad en klimraam. Beveel enige tyd Providence aan.

Etna R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etna R

Enjoyed our stay thoroughly!

We found the unit very conveniently situated close to all amenities and well equipped.

Jan M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Verblyf was rustig en ontspanne.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon. Rustige atmosfeer. Groot balkon met pragtige uitsig. As jy nie omgee om nie direk op die strand te bly nie, is hierdie die plek vir jou.

Sarie N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N

Ons het in die oulikste plekkie gebly!

Ek sal plekkie aanbeveel, nêrens het ek 'n plek al gesien wat so skoon is en alles het wat nodig is sodat jy nie nodig het om ekstra geld uit te gee nie.

Sandra B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Die uitsig vanaf Providence 40 is pragtig. Mens kan die natuur asook die see geniet.

Bekostigbaar, netjies, veilig en baie sentraal gelee.

Nedine S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nedine S

Beste plek om te rus!

Die woonstel is baie mooi, gerieflik. Modern, goeie kwaliteit meubels en beddens. Skoon linne, goeie breekware en GEEN Kokkerotte!! Die hele gebou word goed instand gehou en tuine is lieflik.nGoeie waarde vir geld. Die eienaar is hands-on met als. Hy maak seker dat jy tevrede is en doen moeite as daar 'n problem is.

Maydre J - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maydre J

Excellent accommodation.

It is a neat place, very spacious that includes everything you need, and its near an excellent beach, had a wonderful time, thanks.

Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 6)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDEzMTkwLTQzOTctNGE1MS04OGM0LWI1ZjhlZDdjNTQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 Clarence Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.888672773535 30.345740318298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang