Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence 7

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Mariana H
Kort verblyf
3.8
Des 2022

Baie lekker, ligging goed. Enigste probleem was probleme net die geyser en ons moes 24 uur of langer sonder warm water wees. Moes ook bietjie tyd opoffer om vir loodgieter een dag te wag, en elektrisiën op 'n ander dag. Die agent het egter dadelik reëlings getref om probleem op te los en dit is prysenswaardig. Was huiwerig om in die see in te gaan aangesien die see baie vuil gelyk het, want dit was reënerige weer en riviere kon inspoel. Die infrastuktur in die area is, soos die res van die land sleg onderhou, gevolglik was ons versigtiger die see en moontlike rioolwater wat daar kon inspoel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
Providence 7
Hi Mariana, Thank you for your valued feedback and for staying with us. I am so sorry about the issues with regards to the geyser, especially during your holiday. The sea was brown due to the rains and muddy water and was not dirty for other reasons. We are proud to say that our Ramsgate beach is a blue flag beach, one of 7 in the South Coast of KZN. A blue flag beach is a recognised, international standard which has been certified because it meets certain criteria and as a result, these beaches are guaranteed to be clean and well-maintained. If it was unsafe to swim, due to weather conditions, or for any other reason, the lifesavers would have closed the beach. I hope you enjoyed your stay, even with all the rain, and hopefully we will see you again soon! regards, Mandy.

Ian V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2020

Bekostigbaar, goed geleë as see-uitsig nie belangrik is nie. Eenheid is netjies. Let asb daarop dat ons nie vooraf in kennis gestel is van die water beperking en beskikbaarheid van water slegs tussen 6 en 7 soggens en saans nie. Die eenheid is baie netjies, maar die dakwaaiers is onvoldoende.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Madeleine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2019

Lovely, clean well-stocked self-catering apartment. Very enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 93

Resensies 401

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Clarence-straat, Providence 7, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY4OdM9nNaKu34MBC9QpSEq1XZSO3i99ocTYG3DTugXMTE8Ba2y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Fascadale Road Providence 7 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.889060475409 30.344849061395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang