Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puddles Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg-weg, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Puddles Cottage is 'n privaat kothuis in die skilderagtige KwaZulu-Natalse Middellande, net 7 km vanaf Rosetta. Die privaat kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy eie ingang.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en deel die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die eenheid ook 'n vrystaande kaggel in die sitkamer wat uitloop na die onderdakstoep met 'n etenstafel, asook 'n oop voortuin.

Gaste kan die eiendom verken terwyl hulle die klanke van die natuur geniet, en het toegang tot 'n dam vir visvang en kanovaart. Daar is 'n klein heuwel op die perseel, waar gaste uitsigte oor die area kan geniet; want dit is die ideale plek vir skemerkelkies terwyl jy uitkyk oor die Spring Grove-dam. Doendinge in die Kamberg-omgewing sluit voetslaan, visvang, stap en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kamberg-weg, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Puddles Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg-weg, Vaalekopvallei, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16e9f41658d313d2e4d566f400e33ac19c5f9472af003e3bd0fab23584295bd81668adf9a6e8aec5a92ba99c88c5926e1706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kamberg Road Vaalekop Valley 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330175490582 29.919080216951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang