Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pudumo 102

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Martinette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Good location, value for money. Perfect location, within walking distance to school, shops, and even the beach. The flat was nice and clean, nothing else needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Defnitief soos vakansie gevoel en kan nie oor iets kla nie. Ons het dit baie geniet. Die woonstel is baie netjies, veilig en baie sentraal geleë. Die kliëntediens was puik en ons het ten alle tye veilig gevoel. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Netjies en goed geleë met alles wat jy nodig het. Pudumo 102 is baie netjies en goed geleë. Ons was 3 volwassenes en was baie gemaklik in die woonstel. Ons het geen klagtes oor die woonstel nie. Die woonstel is op die grond verdieping en die enigste klagte wat ons wel het is dat die persone wat in die woonstel bo-kant ons was het die hele langnaweek geboor, gekap en goed rondgeskuif/gesleep oor die vloer. Dit was baie steurend, maar nadat ons die opsigter gekontak het, het dit beter gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gemaklik, goeie ligging, vriendelike imgewing. Ons het dit baie geniet. Klein persoonlik extras het ons meer tuis en welkom laat voel. Geriewe was baie gemaklik, selfs vir my 91-jarige moeder. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Was uitstekend, sal beslis weer kom -. Ons het regtig lekker gebly, ruim genoeg, alles was perfek, netjies, skoon en stil. Net een voorstel, 'n wasmasjien sal uitstekend wees. Sal beslis die plekkie weer huur. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

N plek om te chill na n besige dag. Die atmosfeer is kalm en rustig. Die regte plek om te chill na n besige dag. Alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies en rustig. Ideaal as jy wil afskakel. Ons het so lekker gebly. Die plek is super netjies, sentraal en baie rustig. Alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toufeeq G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Very neat and spacious. Very neat, quiet and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik, ruim, skoon. As gesin van 4 het ons baie lekker gebly by Pudumo 102. Alles wat benodig was, was beskikbaar. Ruim, skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Soos altyd het ons Hartenbosch baie geniet en bo als was die verblyf 100% v. Die woonstel was netjies skoon en het alles gehad. Dit was soos ons stap uit ons huis net in 'n ander huis. Alles was perfek. Die ligging was perfek, ons kon, as ons wou, stap na die see en die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 204

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 6 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a66d8e1db2d40fc484725c742de291549bdf0c43a23e371c740119ef18b7ee8c14f3747292dbcf276fe703a75c853ac573f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 6 mense 77 5 1 5 5 Oranje Avenue Unit 102, Pudumo 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.128503 22.111897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang